Gimmies Atletiek Potchefstroom
Sport GIMMIES SE SPOGSPORT!!! Talle leerders van GIMMIES sal bogenoemde stelling beaam!! Junior en Jeug kampioenskappe! Hierdie wêreld noem ons “geleenthede” !!
Reeds die laaste 20 jaar word GIMMIES as die top atletiekskool in die Noordwes provinsie beskou. Dié spogsport was al vele kere in die verlede beskryf as: ”kweekplek van kampioene, medaljefabriek , mekka van atletiek” en vele meer!!!In die laaste tien jaar het ons meer as 240 atlete wat gaan deelneem aan die S.A.Skole en S.A. Vanjaar alleen word die meeste atlete in die skool se geskiedenis (
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
20 Molen Street
Potchefstroom
2531