Accc111

Accc111 Rekeningkunde ACCC111 Noordwes Universiteit (Potchefstroom)Accounting ACCC111 North-West University (Potchefstroom)

Questions? Vrae?
11/06/2012

Questions? Vrae?

15/05/2012

Enige vrae? Any questions?

PLEASE POST HERE!

20/04/2012

Enige vrae? Any questions?

Please post here!

17/03/2012

Nadat 'n na-aansuiweringsproefbalans opgestel is, kan die finansiële opgestel word. Drie tipes ondernemingsvorme word onderskei:
Diensondernemings
Handelsondernemings
Vervaardigingsondernemings.

As 'n entiteit vereffeningskorting toestaan en by die verkoopstransaksie VERWAG dat die koper betyds gaan betaal en die ...
13/03/2012

As 'n entiteit vereffeningskorting toestaan en by die verkoopstransaksie VERWAG dat die koper betyds gaan betaal en die korting gaan benut, moet die vereffeningskorting reeds by die aanvang van die transaksie in berekening gebring word:

Dt Debiteurskontrole
Kt Verkope
Kt Toelaag vir vereffeningskorting.

As 'n persoon vir BTW geregistreer is, word uitset BTW op die verkoop van goedere en lewer van dienste gehef.Dt BankKt B...
13/03/2012

As 'n persoon vir BTW geregistreer is, word uitset BTW op die verkoop van goedere en lewer van dienste gehef.

Dt Bank
Kt BTW Uitset
Kt Verkope/Inkomste

If a person is registered for VAT, output VAT is levied on the sale of goods and supply of services.

Dr Bank
Cr VAT Output
Cr Sales/Income.

13/03/2012

Transaksies op brondokumente word eers in 'n joernaal (boek van eerste inskrywing) aangeteken en daarna oorgeboek na 'n grootboek.

Transactions on source documents are first recorded in a journal (book of first entry) and then posted to a ledger.

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accc111 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category