PUK Landbou

PUK Landbou A student organization that aims to introduce students to the world of farming.

Die NWU Landboukomitee wil graag ons waardering uitspreek teenoor Villa Crop Protection vir die borg van ons komiteebaad...
25/07/2025

Die NWU Landboukomitee wil graag ons waardering uitspreek teenoor Villa Crop Protection vir die borg van ons komiteebaadjies. Julle ondersteuning dra by tot ons professionele voorkoms.

Ons het 'n suksesvolle dag gehad by die NGRP Jaarvergadering. Dankie aan die lede wat by ons stalletjie aangesluit het. ...
22/03/2025

Ons het 'n suksesvolle dag gehad by die NGRP Jaarvergadering. Dankie aan die lede wat by ons stalletjie aangesluit het. ๐Ÿšœ

We had a successful day at the NGRP Annual Meeting. Thank you to the members who joined our stall.๐ŸŒฑ

Ontmoet die NWU Landbou Raad vir 2025!๐ŸŒพ Ons is trots om ons nuwe span voor te stel โ€“ die leiers wat hierdie jaar NWU Lan...
22/03/2025

Ontmoet die NWU Landbou Raad vir 2025!๐ŸŒพ

Ons is trots om ons nuwe span voor te stel โ€“ die leiers wat hierdie jaar NWU Landbou na nuwe hoogtes gaan neem! ๐Ÿ’ช๐Ÿšœ๐ŸŒฝ

Voorsitter - Annemarie Barnard
Sekretaresse - Sanet Ferreira
Sosiaal - Wehan Voges
Projekkoรถrdineerder - Isabella Barnard
Tesourier - Christo Klaasen
Ledesake - Marelize Harris

Hierdie passievolle individue is gereed om studente te ondersteun, lekker projekte aan te pak en die landbougemeenskap te versterk.๐ŸŒฑ

Hou ons dop vir opwindende geleenthede en innovasies in die landboubedryf!





Meet the NWU Agriculture Council for 2025!๐ŸŒพ

We are proud to introduce our new team โ€“ the leaders who will take NWU Agriculture to new heights this year! ๐Ÿ’ช๐Ÿšœ๐ŸŒฝ

Chairperson - Annemarie Barnard
Secretary - Sanet Ferreira
Social - Wehan Voges
Project Coordinator - Isabella Barnard
Treasurer - Christo Klaasen
Membership Affairs - Marelize Harris

These passionate individuals are ready to support students, tackle great projects and strengthen the agricultural community.๐ŸŒฑ Stay tuned for exciting opportunities and innovations in the agricultural industry!

06/03/2025
24/01/2025
Ons het aan die begin van die jaar 'n groot droom gehad en nooit gedink dit sou so vinnig sukses behaal nie. ๐ŸŒฑDankie aan...
11/10/2024

Ons het aan die begin van die jaar 'n groot droom gehad en nooit gedink dit sou so vinnig sukses behaal nie. ๐ŸŒฑ
Dankie aan Prof. George van Zijl, wat die visie van ons organisasie raakgesien het en ons in die regte rigting gestuur het om die NWU Landbou studente organisasie moontlik te maak. 'n Spesiale dank ook aan Dr. Henno Havenga vir sy leiding en ondersteuning. In ons eerste jaar het NWU Landbou vinnig gegroei, en ons is opgewonde oor wat 2025 inhou!๐Ÿšœ

NWU Landbou het die prys gekry vir " Best new society of the year" ๐Ÿšœ๐ŸŒฑ๐ŸŒฟ
31/08/2024

NWU Landbou het die prys gekry vir " Best new society of the year" ๐Ÿšœ๐ŸŒฑ๐ŸŒฟ

Address

Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PUK Landbou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PUK Landbou:

Shortcuts

Share