SmartBrain Potch

SmartBrain Potch SmartBrain strengthens your child's foundation to excel their full potential. Solve reading & concentration problems, dyslexia, study methods, Gr R prog

05/02/2024
Skakel my gerus vir 'n gratis evaluasie by 0833 910 667.Die vaardigheid om goed en met begrip te kan lees is die hoofred...
19/01/2022

Skakel my gerus vir 'n gratis evaluasie by 0833 910 667.

Die vaardigheid om goed en met begrip te kan lees is die hoofrede waarom leerders goed vaar op skool.
SmartBrain spesialiseer ook daarin om voor-skoolse leerders skoolgereed te kry en lê ‘n stewige basis vir lees-, skryf-, wiskunde- en kreatiewe vaardighede.
SKOOLGEREEDHEID
Neem u kind na die
SmartBrain Sentrum vir:
• Klank Gereedheid
• Skryf Gereedheid
• Woordeskat Aanvulling
‘n Kursus vir kinders tussen 4 en 6 jaar. Bring u kind na ‘n SmartBrain sentrum waar die regte fondasie vir skryf, lees en begrip gelê word. Dit verhoed latere probleme wat kinders op skool mag ervaar.
Voordele:
• ‘n Versekering dat u kind nie een dag op skool tussen
30 ander kinders gaan verdwyn of agter raak nie.
• Ons verskaf aan u kind ‘n soliede basis vir klank en
skryf.

Wat sê die kenners:
“Getuienis dui al hoe meer daarop dat kinders wat moeilik leer en selfs dié wat op die grens van verstandelike gestremdheid staan, dalk nie behoorlike intellektuele stimulasie in hulle baie vroeë jare ontvang het nie.
Dit lyk asof daar ‘n kritieke periode is in die eerste drie tot vier jaar wanneer die potensiaal vir intellektuele groei aangegryp moet word. Daar is ensiemstelsels in die brein wat in hierdie kort tydjie geaktiveer moet word. As ‘n mens hierdie geleentheid deur jou vingers laat glip, kan die kind dalk nooit sy of haar potensiaal bereik nie”.
James Dobson

Die vaardigheid om goed en met begrip te kan lees is die hoofrede waarom leerders goed vaar op skool.SmartBrain spesiali...
12/01/2020

Address

Potchefstroom

Telephone

+27848146966

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SmartBrain Potch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category