Q-sorg

Q-sorg

Share

Ons glo dat elke klein maaitjie by ons dagsorg wonderlike en onvergeetlik ervarings gaan opdoen en meemaak. Ons neem ons roeping ernstig op!

Photos from Die Naguilklub's post 17/07/2019

Ek moes die net deel!

05/01/2019

Remember this mamas!

02/01/2019

Ons wens al ons mammas, pappas en maaitjies n baie voorspoedige 2019 toe. Q-sorg is vandag amptelik oop! Ons kan nie wag om almal te verwelkom nie.

25/11/2018

Baie dankie vir almal wat ‘n draai gemaak het by ons laaste opedag.

20/11/2018

Onthou ons laaste opedag is Vrydag, 23 November. Kom maak gerus ‘n draai!

14/11/2018

Onthou ons volgende opedag is Vrydag, 16 November. Kom maak gerus ‘n draai by ons om jou kind se plekkie te verseker.

11/11/2018

Dankie vir almal wat kom inloer het die 9de Nov. Dit was lekker om almal te ontmoet! Groete Aquilla 🌸

02/11/2018

Dankie vir almal wat vandag n draai by Q-sorg kom maak het. Dit het ons verwagtinge oortref!

Photos from Q-sorg's post 02/11/2018

Q-sorg is vandag oop vir die publiek. Kom loer gerus by Bizetlaan 12, Van der Hoffpark.

31/10/2018

Kom maak gerus 'n draai by ons tweede opedag, Vrydag 9 November 2018.

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


12 Bizet Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:15
Tuesday 06:45 - 17:15
Wednesday 06:45 - 17:15
Thursday 06:45 - 17:15
Friday 06:45 - 17:15