Byenes Speelskool

Byenes Speelskool

Share

'n Halfdag speelskool in Potchefstroom waar - nie meer as 30 - kinders leer en ontwikkel deur te speel in ʼn ontspanne, liefdevolle atmosfeer.

Photos from Byenes Speelskool's post 31/08/2020

Byenes speelskool; hier waar ons alles speel- speel leer! Kom kuier hier by ons en skryf betyds in vir 2021.
#2021

25/02/2020

Sandspel is altyd 'n gunsteling by die Byenes!

Photos from Byenes Speelskool's post 25/01/2020

Die bytjies het die kwartaal al speel-speel begin en hulleself gate uit geniet!

Photos from Byenes Speelskool's post 07/01/2020

Byenes is reg vir 2020!
Almal is welkom by ons inligtingsoggend, 13 Januarie van 9:00 - 11:00.
Kontak Rita Pienaar by 0845888950 vir meer inligting.

Photos from Byenes Speelskool's post 24/11/2019

Konsert-hou is 'n groot voorreg en 'n baie belangrike aspek in enige kind se ontwikkeling. Nie net bou ons selfvertroue nie, ons ontwikkel...
* Geheue en aandagspan
* Aanvoeling vir ritme wat belangrik is vir lees later
* Woordeskat, taalontwikkeling en algemene kennis word uitgebrei
* Telvermoë brei uit
* Fantasiespel en kreatiwiteitsontwikkeling
* Sosiale vaardighede
* Koördinasie en balans
* Groot-en-fyn motoriese vaardighede.

22/10/2019

Die bytjies het heerlik gespeel en ontwikkel by Pretland!

14/10/2019

Die bytjies leer van wilde diere! Lekker speel-speel leer!

Photos from Byenes Speelskool's post 07/10/2019

Die bytjies is baie bly oor somer sodat ons sommer weer 'n hele klomp sensoriese aktiwiteite kan geniet!

Photos from Byenes Speelskool's post 17/09/2019

Dankie aan al die mammas wat die dag pret gemaak het vir die bytjies!

04/06/2019

Die bytjies het heerlik geleer van groente!

03/06/2019

Heerlike poppekas by Byenes!

Photos from Byenes Speelskool's post 16/05/2019

Wat 'n heerlike uitstappie na Oppie Plot Potchefstroom. Ons het ons gate uit geniet om al die diertjies te voer, piekniek te hou en sommer net lekker te speel!

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Waaroor gaan dit hier by die Byenes Speelskool?

By die Byenes Speelskool leer kinders deur te speel in ʼn ontspanne, liefdevolle atmosfeer. Ons fokus daarop om die gaping tussen ʼn dagsorg en ʼn groot kleuterskool te vul. Ons glo in individuele aandag en gepaste stimulasie volgens elke Byenes maatjie se vlak.

Tipes ontwikkeling waarop ons fokus:

- Sosiale ontwikkeling

Location

Category

Telephone

Address


13 Du Plessis Straat
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:15
Tuesday 07:30 - 13:15
Wednesday 07:30 - 13:15
Thursday 07:30 - 13:15
Friday 07:30 - 13:15