Byenes Speelskool

Byenes Speelskool 'n Halfdag speelskool in Potchefstroom waar - nie meer as 30 - kinders leer en ontwikkel deur te speel in ʼn ontspanne, liefdevolle atmosfeer.

Byenes speelskool; hier waar ons alles speel- speel leer! Kom kuier hier by ons en skryf betyds in vir 2021. #2021      ...
31/08/2020

Byenes speelskool; hier waar ons alles speel- speel leer! Kom kuier hier by ons en skryf betyds in vir 2021.
#2021

Sandspel is altyd 'n gunsteling by die Byenes!
25/02/2020

Sandspel is altyd 'n gunsteling by die Byenes!

Die bytjies het die kwartaal al speel-speel begin en hulleself gate uit geniet!
25/01/2020

Die bytjies het die kwartaal al speel-speel begin en hulleself gate uit geniet!

Byenes is reg vir 2020! Almal is welkom by ons inligtingsoggend, 13 Januarie van 9:00 - 11:00. Kontak Rita Pienaar by 08...
07/01/2020

Byenes is reg vir 2020!
Almal is welkom by ons inligtingsoggend, 13 Januarie van 9:00 - 11:00.
Kontak Rita Pienaar by 0845888950 vir meer inligting.

Konsert-hou is 'n groot voorreg en 'n baie belangrike aspek in enige kind se ontwikkeling. Nie net bou ons selfvertroue ...
24/11/2019

Konsert-hou is 'n groot voorreg en 'n baie belangrike aspek in enige kind se ontwikkeling. Nie net bou ons selfvertroue nie, ons ontwikkel...
* Geheue en aandagspan
* Aanvoeling vir ritme wat belangrik is vir lees later
* Woordeskat, taalontwikkeling en algemene kennis word uitgebrei
* Telvermoë brei uit
* Fantasiespel en kreatiwiteitsontwikkeling
* Sosiale vaardighede
* Koördinasie en balans
* Groot-en-fyn motoriese vaardighede.

Die bytjies het heerlik gespeel en ontwikkel by Pretland!
22/10/2019

Die bytjies het heerlik gespeel en ontwikkel by Pretland!

Die bytjies leer van wilde diere! Lekker speel-speel leer!
14/10/2019

Die bytjies leer van wilde diere! Lekker speel-speel leer!

Die bytjies is baie bly oor somer sodat ons sommer weer 'n hele klomp sensoriese aktiwiteite kan geniet!
07/10/2019

Die bytjies is baie bly oor somer sodat ons sommer weer 'n hele klomp sensoriese aktiwiteite kan geniet!

Dankie aan al die mammas wat die dag pret gemaak het vir die bytjies!
17/09/2019

Dankie aan al die mammas wat die dag pret gemaak het vir die bytjies!

Die bytjies het heerlik geleer van groente!
04/06/2019

Die bytjies het heerlik geleer van groente!

Heerlike poppekas by Byenes!
03/06/2019

Heerlike poppekas by Byenes!

Wat 'n heerlike uitstappie na Oppie Plot Potchefstroom. Ons het ons gate uit geniet om al die diertjies te voer, pieknie...
16/05/2019

Wat 'n heerlike uitstappie na Oppie Plot Potchefstroom. Ons het ons gate uit geniet om al die diertjies te voer, piekniek te hou en sommer net lekker te speel!

Address

13 Du Plessis Straat
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:15
Tuesday 07:30 - 13:15
Wednesday 07:30 - 13:15
Thursday 07:30 - 13:15
Friday 07:30 - 13:15

Telephone

+27845888950

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Byenes Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Byenes Speelskool:

Shortcuts

Share

Category

Waaroor gaan dit hier by die Byenes Speelskool?

By die Byenes Speelskool leer kinders deur te speel in ʼn ontspanne, liefdevolle atmosfeer. Ons fokus daarop om die gaping tussen ʼn dagsorg en ʼn groot kleuterskool te vul. Ons glo in individuele aandag en gepaste stimulasie volgens elke Byenes maatjie se vlak.

Tipes ontwikkeling waarop ons fokus:

- Sosiale ontwikkeling