Lighuis Kleuterskool Lighthouse Nursery School

Lighuis Kleuterskool Lighthouse Nursery School Lighthouse is a nursery school for young children, between 1-5yrs old. There are full-day, half-day and playgroup options.

Permanently closed.
Personeel afsluiting met hierdie amazing span! Dankie vir 'n geseende jaar. Kinders en ouers se lewens het definitief ve...
08/12/2017

Personeel afsluiting met hierdie amazing span! Dankie vir 'n geseende jaar. Kinders en ouers se lewens het definitief verander! Siena verjaar 🎉

Ons nuwe speelterrein by Lighuis. Excited vir 2018 en al die nuwe inskrywings. Stuur vir ons 'n boodskap as jy nog 'n sk...
09/11/2017

Ons nuwe speelterrein by Lighuis. Excited vir 2018 en al die nuwe inskrywings. Stuur vir ons 'n boodskap as jy nog 'n skool soek vir jou kind.

27/10/2017
Registrasies vir 2018 inskrywings is oop!Volg die skakel hieronder vir meer inligting om jou kind te registreer:https://...
20/10/2017

Registrasies vir 2018 inskrywings is oop!

Volg die skakel hieronder vir meer inligting om jou kind te registreer:

https://goo.gl/forms/FjJKONJS2kWvBpJP2

Gielie Jordaan Ilana Jordaan Candice Keating Marilet van Biljon

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe buite speelplek.Registrasies is oop vir 2018. Kliek op die skakel om te registreer of...
18/10/2017

Ons is baie opgewonde oor ons nuwe buite speelplek.Registrasies is oop vir 2018. Kliek op die skakel om te registreer of kontak vir Gielie 0828533949.

https://goo.gl/forms/FjJKONJS2kWvBpJP2

Ons sien uit om julle te ontmoet.

Ons amazing kinders en hulle aktiwiteite! Vir enige navrae of moontlike belangstelling, vul asb jou info in op hierdie l...
30/03/2017

Ons amazing kinders en hulle aktiwiteite! Vir enige navrae of moontlike belangstelling, vul asb jou info in op hierdie link: https://goo.gl/forms/EZNbACoJSIVcPpj23 of kontak Gielie Jordaan by 0828533949.

LIGHUIS KLEUTERSKOOL (BULT, POTCHEFSTROOM) Registrasies is oop vir 2017! Vir meer inligting, klik op die skakel en ons k...
17/11/2016

LIGHUIS KLEUTERSKOOL (BULT, POTCHEFSTROOM) Registrasies is oop vir 2017! Vir meer inligting, klik op die skakel en ons kontak jou so gou moontlik!
LIGHTHOUSE NURSERY SCHOOL (BULT, POTCHEFSTROOM) Registrations are now open for 2017! For more information, click on the link below and we'll contact you as soon as possible!
https://goo.gl/forms/EZNbACoJSIVcPpj23

Hier is 'n vinnige oorsig van wie en wat ons is! Kyk gerus daarna en volg die skakel sodat ons verdere inligting per e-p...
09/11/2016

Hier is 'n vinnige oorsig van wie en wat ons is! Kyk gerus daarna en volg die skakel sodat ons verdere inligting per e-pos vir u kan aanstuur. Kan nie wag om van julle te hoor nie!
Here is a quick overview of who and what we are! Have a look at it and follow the link, then we can send you more information via email. We cannot wait to from you!
https://goo.gl/forms/ZCKr2ccPzORVmgDC2

09/11/2016

Welkom by Lighuis Kleuterskool! Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons Januarie 2017 open! Hou die blad dop vir nuwe inligting!
Welcome at Lighthouse Nursery School! We are very excited to announce that we're opening in January 2017! Keep an eye on our page for any new info!

Address

11 Gerrit Dekker Street
Potchefstroom

Telephone

0828533949

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighuis Kleuterskool Lighthouse Nursery School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lighuis Kleuterskool Lighthouse Nursery School:

Shortcuts

Share

Category