11/12/2025
Phil de Wet (Arnoldi) se man is 'n week gelede oorlede, na 'n groot hartoperasie.
Ons harte gaan uit na jou en jou mense, Phil!
Grietjie Odendaal (Jeanne Matthee) se man Piet, het ernstige komplikasies met sy oë beleef.
Ons d**k aan julle ook, Jeanne!