22/01/2019
Liewe Hokkie ondersteuners
Hiermee net n vriendelike kennisgewing dat hierdie blad nou sal sluit en verwyder word
MAAR NIETEMIN
Alle Hokkie verwante nuus en fotos sal van nou af op die skool se AMPTELIKE Facebook geplaas en publiseer word.
Daarom nooi ons julle almal graag uit om dan die Potchefstroom Gimnasium blad te gaan “Like” en “Share” met julle vriende en familie.