10/06/2026
Het jy geweet dat die Wintex programeerbaar is?
Hierdie funksie verseker dat monsternemingsdieptes, -reekse en volgordes aangepas kan word volgens jou grond en gewasse. Hierdie beteken meer akkurate data wat geanaliseer kan word.
Slimmer boer begin by meer akkurate data insameling. Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting oor die Wintex 2000: https://agropedo.co.za/wintex-agro/.
04/06/2026
Plant slimmer hierdie winter, plant winsgewend. 🌾
Met die regte data en aanbevelings help Agropedo jou om:
✔️ Insetkostes te optimaliseer
✔️ Opbrengsverlieste te voorkom
✔️ Gesonde, sterk wintergrane te vestig
Kontak ons by [email protected] vir 'n konsultasie.
22/05/2026
Successful winter grain production starts with informed decisions.
By understanding the unique needs of each zone, farmers can optimise inputs, improve soil conditions, and maximise yield potential where it matters most.
Let us evaluate the health of your soil. Book your consultation today: [email protected].
Agropedo
15/05/2026
Hierdie tipe terugvoer is só sag op die oor. Dit is vir ons lekkerder as ’n goeie reënbui op droë grond.
Dankie, Herman Enslin, vir jou gevleuelde woorde. 👏
30/04/2026
Met Agropedo as jou landbouvennoot, kan ons jou help om jou lande te meet, die data te verstaan en jou boerderypraktyke te optimaliseer vir groter opbrengste.
Besoek ons webtuiste by: https://agropedo.co.za/afr/agropedo-dienste/ vir meer inligting oor die verskeidenheid dienste wat ons bied.
17/04/2026
Agropedo is trots om saam met kundige vennote te werk wat ons help om die mees akkurate data en resultate vir ons kliënte te verseker.
Hierdie vennootskappe verseker dat ons die krag van data en wetenskap na jou boerdery toe bring; presies, vinnig, en met resultate wat jy kan vertrou.