Agropedo

Agropedo

Share

Agropedo from the Greek word "the scientific study of soil is called Pedology (soil study) pedon or "soil" and logos as "study" in their natural enviroment

Agropedo from the Greek word "the scientific study of soil is called Pedology (soil study) pedon or "soil" and logos as "study" in their natural environment". Agropedo believes that the farmer comes first and it's existence is to serve Agriculture by hyper focusing on soil and crop risk mitigation. Starting with identification and using tools like soil classification to digitally map any risk or p

18/08/2026

Dieselfde land beteken nie noodwendig dieselfde grond nie.

Verskillende sones in jou lande kan verskille hรช in:
๐Ÿ‘‰ Grondtipe
๐Ÿ‘‰ pH-vlakke
๐Ÿ‘‰ Voedingstatus
๐Ÿ‘‰ Dreinering
๐Ÿ‘‰ Opbrengspotensiaal

Die Wintex neem konsekwente grondmonsters op vasgestelde dieptes om hierdie verskille te identifiseer sodat jy die meeste kan put uit elke sone van jou lande.

07/08/2026

Waar of wolhaar?

Is jou onafhanklike landboukundige regtig 'onafhanklik'?

Kyk hierdie video vir die regte antwoord. ๐Ÿ˜‰

Photos from Agropedo's post 01/08/2026

By Agropedo meet ons sukses in ons boere oesopbrengste.

Met wetenskaplike data, presisieboerderytegnieke en praktiese landboukennis help ons jou om:
๐ŸŒพ Die potensiaal van jou grond te verstaan
๐ŸŒพ Risikoโ€™s vroeรซr te identifiseer
๐ŸŒพ Bemesting meer doelgerig toe te dien
๐ŸŒพ Opbrengsdata sinvol te gebruik
๐ŸŒพ Ingeligte besluite vir elke produksiesone te maak

10 jaar se agri-sukses spreek vanself - maak ons jou landbouvenoot.
066 125 2091

31/07/2026

Agropedo bied pasgemaakte konsultasie pakkette aan.

Hierdie konsultasiepakkette is gebou rondom die spesifieke behoeftes van jou boerdery. Dit bring die dienste, data en kundige leiding saam wat nodig is om jou te help om meer ingeligte besluite te neem en opbrengste te verhoog.

Kom ons vat hande om te bou aan die sukses van jou boerdery.
๐Ÿ“ž 066 125 2091

30/07/2026

Daar het julle dit... sommer so uit die perd se bek. ๐Ÿด

Baie dankie, Kobus, vir hierdie terugvoer. Dit is 'n voorreg om 'n aandeel in die sukses van jou boerdery te hรช.

11/07/2026

Presisie begin nie in die laboratorium nie, dit begin in die land. ๐ŸŒฑ

Behoorlike grondmonsterneming verseker dat die lab akkurate verslae kan lewer en ons span die regte aanbevelings vir jou grondgesondheid kan maak.

Ons omdat grondmonsters van die eerste kern tot die laaste, konsekwent geneem word.

19/06/2026

Successful winter grain production starts with informed decisions.

By understanding the unique needs of each zone, farmers can optimise inputs, improve soil conditions, and maximise yield potential where it matters most.

Let us evaluate the health of your soil. Book your consultation today: [email protected].

10/06/2026

Het jy geweet dat die Wintex programeerbaar is?

Hierdie funksie verseker dat monsternemingsdieptes, -reekse en volgordes aangepas kan word volgens jou grond en gewasse. Hierdie beteken meer akkurate data wat geanaliseer kan word.

Slimmer boer begin by meer akkurate data insameling. Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting oor die Wintex 2000: https://agropedo.co.za/wintex-agro/.

Photos from Agropedo's post 04/06/2026

Plant slimmer hierdie winter, plant winsgewend. ๐ŸŒพ

Met die regte data en aanbevelings help Agropedo jou om:
โœ”๏ธ Insetkostes te optimaliseer
โœ”๏ธ Opbrengsverlieste te voorkom
โœ”๏ธ Gesonde, sterk wintergrane te vestig

Kontak ons by [email protected] vir 'n konsultasie.

02/06/2026

Die Wintex spaar jou as kontrakteur tyd en geld.

Is die stelling waar of wolhaar?

Kyk hierdie video om uit te vind. ๐Ÿ˜‰

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Nards Conradie Straat, Plot 25 Vyfhoek
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00