31/07/2026
๐๐๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐พ
Dit is met groot trots dat ons langs die tennisbaan gestaan en ons manne aangemoedig het! Julle het weereens De Wilgers se naam hoog gehou!
We are proud of you guys for making it to the quarterfinals, and thank you for giving it your all.
Go dira ka natla le go ikemisetsa ga gago ga go a ka ga tlhoka go lemogiwa. O dirile sentle, banna!
๐ฆ
๐ฆ
๐ฆ
๐ฆ
30/07/2026
๐๐๐ง๐ง๐๐ ๐
๐จ๐จ๐ ๐๐๐ฒ ๐ฅซ
Blikkieskosdag was hierdie jaar weer โn groot sukses. Dankie aan al die manne wat โn bydrae gelewer het tot die projek. En baie geluk Martin met al die produkte wat ingesamel was!
Canned Food Day is a day where the residence donates canned food, along with other sanitary and food supplies, to those in need.
Re a tlhokomelana!
27/07/2026
๐๐๐ฌ๐ค๐๐ญ๐๐๐ฅ๐ฅ ๐
The basketball league is well underway, and our gents have already taken to the court for the opening fixtures. We wish the team all the best for the rest of the season ahead. Play hard, back each other, and represent De Wilgers with pride. Letโs finish strong.๐ฆ
Die basketballiga is reeds goed aan die gang, en ons manne het al vir die eerste wedstryde die baan betree. Ons wens die span alles van die beste toe vir die res van die seisoen. Speel hard, staan mekaar by, en verteenwoordig De Wilgers met trots. Kom ons eindig die seisoen sterk.๐ฆ
Liki ya basketball e tsweletse sentle, mme banna ba rona ba setse ba ile kwa lebaleng go ya go bona metshameko ya go simolola. Re eleletsa setlhopha masego le matlhogonolo mo setlheng sotlhe se se tlang. Tshamekang ka natla, tshegetsang, mme lo emele De Wilgers ka boikgantsho. A re fetse re nonofile.๐ฆ
22/07/2026
๐ง ๐๐๐ ๐๐ฎ๐ฌ๐ญ๐๐ข๐ง๐๐๐ข๐ฅ๐ข๐ญ๐ฒ | ๐๐จ๐จ๐ฅ๐ฌ ๐๐จ๐ซ ๐๐ข๐๐ โ๏ธ
As part of our TAD Sustainability initiative, our gents got hands-on during this weekโs Tools for Life session, where they learned the basics of safely using a drill and angle grinder.๐งฐ
Die werksessie het gefokus op die korrekte gebruik van persoonlike beskermende toerusting (PBT), werkswinkelveiligheid en die praktiese vaardighede wat nodig is om materiaal vir die volgende fase van ons tafelbouprojek voor te berei.
Ka go beeletsa mo kitsong e e mosola le bokgoni jo bo tswelelang pele, ga re age ditafole fela, re aga banna ba ba nang le bokgoni, ba ba itshepang.๐ฆ
20/07/2026
๐๐ข๐ ๐๐ซ๐ข๐ฆ๐ฌ ๐ฆ
We are incredibly proud of our Primarius, Janru Smit, for successfully completing Big Prims.
Vir 48 uur het Janru sonder kos klaargekom om bewustheid te skep vir studente wat nie altyd die voorreg het om elke dag โn maaltyd te geniet nie. Al het die uitdaging net twee dae geduur, dien dit as โn herinnering dat voedselonsekerheid vir baie mense โn daaglikse werklikheid is.๐
Ka Big Prims, go lemosiwa le go kokoanngwa madi go ema baithuti ba ba a tlhokang thata nokeng.
18/07/2026
๐๐๐ง๐๐๐ฅ๐ ๐๐๐ฒ
Mandeladag herinner ons daaraan dat klein dade van diens โn groot verskil in ons gemeenskappe kan maak.
This year, our gentlemen gave back in two ways. One group, led by Gerdus Alberts, spent the morning at Cachet Park cleaning up and collecting litter, while another group, led by Martin du Toit, assisted with cleaning the grounds at Witrand Hospital.๐ฆ
Re leboga thata botlhe ba ba ntsh*tseng nako ya bone go nna le tshusumetso e e siameng. Maiteko mangwe le mangwe, le fa a ka tswa a le mannye a thusa go aga setลกhaba se se botoka.๐ฆ
16/07/2026
๐๐๐ซ๐ฅ๐ข๐๐ง ๐๐ค๐ฌ๐ข๐ ๐ป
What better way to kick off the semester than with an aksie?
Baie dankie aan al die dames van Karlien vir โn ongelooflike aand. Van die eerste liedjie tot die laaste een was die klubhuis gevul met goeie geselskap, baie grappe en โn atmosfeer wat die aand onvergeetlik gemaak het.
Whether you came dressed Country Club or Country, everyone embraced the theme and helped make the evening a success. We appreciate everyone who joined us and brought so much energy to the eveningโit was great to see the clubhouse filled with familiar faces, laughter, and good company. ๐ค ๐๏ธโโ๏ธ
Re lebogela go bo le dirile gore aksie ya ntlha ya semesetara e atlege jaana.
๐ฆ
๐ฆ
๐ฆ
๐ฆ
๐ฆ
15/07/2026
๐๐ข๐ ๐๐ซ๐ข๐ฆ๐ฌ ๐
Big Prims is an annual initiative where the Primarii of the residences go without food for 48 hours to raise awareness of food insecurity and the challenges faced by those who go without.
Big Prims help om bewustheid te skep vir minderbevoorregte mense in ons gemeenskappe. Om jouself vir hierdie 48 uur in iemand anders se skoene te plaas, is geen maklike uitdaging nie, maar dit is โn kragtige manier om empatie en bewustheid te bevorder.
Ons wens ons Primarius, Janru Smit, alle sterkte toe vir die uitdaging. Ons staan 100% agter jou en weet jy gaan De Wilgers met trots verteenwoordig. ๐ฆ
๐ฆ
Re go eleletsa tsotlhe tse dintle
Masego
10/07/2026
๐๐ฎ๐ฉ๐ฉ๐จ๐ซ๐ญ๐๐ซ ๐๐ฉ๐ฉ๐ซ๐๐๐ข๐๐ญ๐ข๐จ๐ง ๐ฆ
A team is only as strong as the people behind it, and throughout the year our supporters have been exactly that.
Whether it was on the side of the rugby field, the hockey astro, the soccer pitch, around the table tennis tables, at the volleyball court, or at any other sporting event, your energy, passion, and unwavering support never went unnoticed. Every cheer, every chant, and every moment of encouragement reminded our teams that they never stood alone.
At De Wilgers, support means more than simply showing up. It reflects the values that define who we are:
๐ค Loyaltyโ standing by one another through every victory and every setback.
๐ซ Unityโ coming together as one family, regardless of the result.
๐ซก Respectโ encouraging every player, official, and opponent with pride and integrity.
Baie dankie aan elke ondersteuner wat hul tyd afgestaan het en gehelp het om โn atmosfeer te skep waarop ons spanne trots kon wees. Julle teenwoordigheid het โn verskil gemaak, en julle is net so deel van elke prestasie as die spelers op die veld.
Boikanyego, Kutlwano, Tlotlo, De Wilgers!๐ฆ