Tjokkerplaas Kleuterskool Potchefstroom (Prospektus)

Tjokkerplaas Kleuterskool Potchefstroom (Prospektus) Ons is 'n Christelike afrikaanse skool vir babas van geboorte tot en met Graad R. Kreatiwiteit en oorspronklikheid is die uitgangspunt.

"Tjokkerplaas het ten doel om 'n positiewe, Christelike, liefdevolle, warm en veilige atmosfeer daar te stel, sodat die baba/kleuter optimaal in alle aspekte van menswees kan ontwikkel. Alle aktiwiteite word aangebied vanuit 'n Christelike perspektief, met die Bybel as rigsnoer. Kleuters/babas leer dat hulle spesiaal is en daarom word al die aktiwiteite aangebied om by elke baba/kleuter se ontwikkelingsvlak te pas. Hoewel 'n gestruktureerde program aangebied word, is alle aktiwiteite van so 'n aard dat die kleuter/baba sy eie stempel daarop kan afdruk. By Tjokkerplaas word kleuters toegelaat om baie te speel. Gekwalifiseerde personeel is egter byderhand om aan die kleuters 'n stimulerende omgewing te skep waarin hulle veilig kan voel, heerlik kan baljaar, en leer. Daar word gestreef na hartlike samewerking tussen ouers, onderwysers en die gemeenskap. Afrikaans is die medium van onderrig. Skakel my gerus! 071 674 9505 " Trudie Botha - 0832827435

29/08/2025
Kaartjies is te koop by Juffrou Maritza.
16/04/2025

Kaartjies is te koop by Juffrou Maritza.

Kom en ondersteun die mense, kry 'n lekker boerewors rol, 'n koue koeldrank of 'n warm koppie koffie terwyl julle rond s...
23/08/2024

Kom en ondersteun die mense, kry 'n lekker boerewors rol, 'n koue koeldrank of 'n warm koppie koffie terwyl julle rond snuffel tussen al die tafels

Oupa & Ouma dag 2024Dit was 'n heerlike oggend !Baie dankie vir elke Gasvrou, julle tafels was besonders mooi  - julle h...
13/05/2024

Oupa & Ouma dag 2024

Dit was 'n heerlike oggend !

Baie dankie vir elke Gasvrou, julle tafels was besonders mooi

- julle het die voete behoorlik laat jeuk

-lee Knoetze Baie dankie vir die mooi foto's

Baie dankie vir almal se harde werk ondersteuning.

26/04/2024
Gaan ondersteun hulle asb. Saterdag 27 April 2024 by die Mooirivier Mall... Lunatjie moet  DRINGEND gaan vir ñ brein ope...
25/04/2024

Gaan ondersteun hulle asb. Saterdag 27 April 2024 by die Mooirivier Mall... Lunatjie moet DRINGEND gaan vir ñ brein operasie voor sy 6mnd oud is, Lunatjie is nou 3mnd 2 weke oud.....HELP ASB POTCHEFSTROOM!! elke bietjie help 🙏🙏🙏

Address

169 Vyfhoek
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

0832827435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjokkerplaas Kleuterskool Potchefstroom (Prospektus) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tjokkerplaas Kleuterskool Potchefstroom (Prospektus):

Share