Institute for Christian Life Coaches

Institute for Christian Life Coaches

Share

Professional Pastoral/Christian Councellor
and Life Coach

11/08/2026

Ek kan nie wag nie!

Saam gaan ons die Bybel in diepte bestudeer en leer hoe om dit deur te trek na vandag!

Hou die spasie dop!

Vir enige navra kontak ons gerus

Dr. André - 071 674 6651
Pieta - 072 490 3866

11/08/2026

Voel jy asof jy net nie meer weet watter kant toe nie?

Depressie, angs, trauma en die druk van die lewe kan soms oorweldigend raak.

Jy hoef egter nie alleen daardeur te gaan nie!

Dr. André du Preez bied professionele en vertroulike berading in Potchefstroom – 'n veilige plek waar jy kan praat, verstaan kan word en saam kan werk aan hoop, balans en n gelukkige toekoms.

Soms begin verandering met net een gesprek.❤️

📞 079 232 4021

Aanlyn sessies kan ook gedoen word!

Jy hoef nie alleen te wees nie. Daar is hoop. 🌿

Belê in jouself, die toekoms kan rooskleurig wees!

Ken jy iemand wat dalk hierdie boodskap vandag nodig het? Deel dit gerus. ❤️

03/08/2026

Depressie en angs raak elke dag gewone mense – mense wat glimlag, werk, kinders grootmaak en probeer sterk wees.

Daar ís HOOP!!

As jy moedeloos voel, voortdurend bekommerd is, uitgeput is of voel asof jy nie meer jouself is nie, is dit nie nodig om alleen deur hierdie pad te stap nie.

Dr. André du Preez bied professionele, vertroulike berading in Potchefstroom waar jy in 'n veilige en ondersteunende omgewing weer hoop en rigting kan vind.

❤️‍🩹 Die eerste stap is dikwels die moeilikste... maar dit kan ook die begin van genesing wees.

📞 Kontak Dr. André vandag vir 'n afspraak.

079 232 4021 (whatsapp welkom)

Ken jy iemand wat vandag hierdie boodskap nodig het? Deel gerus hierdie plasing – dit kan vir iemand 'n verskil maak. ❤️

28/07/2026

'Ontdek jou Toekoms' is nie net nog Aanleg toetse wat jy moet invul nie!

Dr. André help jou op n holistiese wyse om jou toekoms te beplan!

Leer meer van jou persoonlikheid, waarvoor is jy aangelê. Wat is jou roeping, wat maak jou gelukkig!

Kom belê in jouself of jou kind om uit te vind waarvoor jy gemaak is!

Daar is n hoër roeping vir elke mens!

PS. 139: 13-14 "Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is;..."

24/07/2026

Die moeilikste stap is dikwels om hulp te vra.

Sukkel jy met:
• Depressie
• Angs
• Trauma
• Werkstres of uitbranding
• Of voel jy net vas in die lewe?

Dr. André du Preez bied professionele, vertroulike berading in Potchefstroom waar jy in 'n veilige ruimte ondersteuning, hoop en nuwe rigting kan vind.

📍 Praktyk in Potchefstroom
📞 079 232 4021

23/07/2026

Dr. André sê altyd: "Jy kan, want Jesus kan!"

"Jesus is nie die krukke waarop ons leun nie, Hy is die grond waarop ons hardloop"! - unknown

As ons n verhouding met God het en streef om na Sy wil te leef, "we will do the impossible, because we ARE special people"! ❤️

20/07/2026

🌿 Word 'n Life Coach vir Jesus! 🌿

Voel jy dat God jou roep om mense te help, te bemoedig en weer hoop te gee?

By ICLC – Institute for Christian Life Coaches lei ons sedert 2011 Christen Life Coaches op om mense professioneel te begelei sodat hulle weer die beste weergawe van hulself kan wees.

Onder leiding van Dr. André du Preez, met 30 jaar ervaring in berading en Life Coaching en twee doktorale studies, ontvang jy opleiding in 'n unieke 12-week begeleidingsprogram wat ontwikkel is om mense te help om weer doel, hoop en rigting in hul lewe te ontdek.

✨ Wanneer jy aansluit, ontvang jy:

✔ Volledige opleiding in die 12-week program
✔ Geleentheid om as 'n ICLC Life Coach te fasiliteer
✔ Mentorskap deur Dr. André du Preez
✔ Sertifisering as ICLC Life Coach
✔ Die geleentheid om 'n betekenisvolle inkomste te verdien terwyl jy mense se lewens positief beïnvloed.

As jy 'n passie het om ander te dien en 'n verskil in mense se lewens te maak, hoor ons graag van jou.

📱 WhatsApp: 079 232 4021
📧 E-pos: [email protected]

"Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde." – Psalm 147:3

Photos from Saartjie's post 17/07/2026
Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Potchefstroom
2531