02/10/2026
OP INTERNET GESIEN
Moenie die klein gediertetjies rondom jou miskyk nie. Daar is 'n unieke wêreld wat deur jou makrolens gesien kan word.
Hierdie foto is geneem deur Sritam Kumar Sethy. Maak 'n draai op sy Instagram vir nog besonderse foto's: https://www.instagram.com/srtphotographer/