Laerskool Mooirivier

Laerskool Mooirivier Laerskool Mooirivier wil kinders met liefde en deernis opvoed om hulle volle potensiaal te bereik.
(1)

Baie geluk aan Juf. Danika Wessels met haar verjaarsdag.
29/09/2026

Baie geluk aan Juf. Danika Wessels met haar verjaarsdag.

28/09/2026

Laerskool Mooirivier se uitnemende hokkietradisie duur voort.

TOKKIES VIER BOEKEWEEK! Gedurende September het ons Tokkies Nasionale Boekeweek gevier deur hul eie, unieke boekomslae t...
28/09/2026

TOKKIES VIER BOEKEWEEK!

Gedurende September het ons Tokkies Nasionale Boekeweek gevier deur hul eie, unieke boekomslae te ontwerp. 📖✨

Ons is ongelooflik trots op die kreatiwiteit, verbeelding en talent wat ons leerders aan die dag gelê het. Van kleurvolle illustrasies tot oorspronklike idees — daar is sonder twyfel ’n paar toekomstige skrywers en illustreerders in Tokkieland! ✏️🎨📚

Baie geluk aan ons 3 Grondslagfase- en 3 Intersenfase-wenners! Julle pragontwerpe is hieronder te sien.

Ons kan nie wag om te sien waarheen julle verbeelding julle nog gaan neem nie! 🌟

Baie geluk aan Mnr. Markus Potgieter met sy verjaarsdag.
28/09/2026

Baie geluk aan Mnr. Markus Potgieter met sy verjaarsdag.

Baie geluk aan Juf. Janel Coetzee met haar verjaarsdag.
28/09/2026

Baie geluk aan Juf. Janel Coetzee met haar verjaarsdag.

Baie geluk aan Juf. Megan van Rensburg met haar verjaarsdag.
27/09/2026

Baie geluk aan Juf. Megan van Rensburg met haar verjaarsdag.

TOKKIE SWEM Maandag, 21 September, het meer as 100 Tokkies die water behoorlik laat spat! 💦Dit was ’n wonderlike ontwikk...
24/09/2026

TOKKIE SWEM

Maandag, 21 September, het meer as 100 Tokkies die water behoorlik laat spat! 💦

Dit was ’n wonderlike ontwikkelingsgeleentheid, en ons is baie trots op elke swemmer wat deelgeneem het.

🏆 Baie geluk aan Fredrich Liebenberg wat nuwe rekords opgestel het in die 50 meter Kruipslag en 50 meter Borsslag

Ludorum-wenners:

Junior Victor Ludorum: Joshuah Sutton
Junior Victrix Ludorum: Ava de K**k

Senior Victor Ludorum: Fredrich Liebenberg
Senior Victrix Ludorum: Lisa Kotzé & Millay de K**k

Baie geluk aan al ons Tokkie visse!

TOKKIE GEMEENSKAPOns wil ook ’n opregte dankie sê aan Potchefstroom Gimnasium wat ’n besonderse bydrae tot hierdie proje...
24/09/2026

TOKKIE GEMEENSKAP

Ons wil ook ’n opregte dankie sê aan Potchefstroom Gimnasium wat ’n besonderse bydrae tot hierdie projek gelewer het. 💚💛

Baie dankie vir julle hulp met die insameling van produkte. Julle ondersteuning het dit vir ons moontlik gemaak om soveel meer aan die inwoners van Uitkoms Aftreeoord te gee en ’n bietjie ekstra vreugde in hulle dag te bring. 🌷

Ons waardeer elke produk, elke bydrae en elke hand wat gehelp het om hierdie projek ’n sukses te maak!

Potchefstroom Gimnasium

Stem asb vir ons oud-Tokkie!
24/09/2026

Stem asb vir ons oud-Tokkie!

Sunel Smit van die NWU Eagles is een van die finaliste. Die publiek het tot Vrydag, 25 September om 09:00.

Address

Cnr Thabo Mbeki & Esselen Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27182930309

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Mooirivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Mooirivier:

Share