12/02/2022
Baie dankie aan ons eerste kwartaal leiers en ouers wat hul tyd opgeoffer het saam met Baillies se Gemeenskapsprojek om hul deel vir ons gemeenskap te doen!
“If you think you are too small to be effective, you have never been in bed with a mosquito.” ― Betty Reese
👆 D**k daaroor
17/07/2021
Al is ons bietjie stil - gaan die blessings nogsteeds voort!!
Dankie vir almal wat elke maand bydrae om 53 gesinne te help - ons kan nie genoeg dankie sê nie!
Die behoefte is steeds groot! Al is dit net 'n klein bydrae maandeliks!
Kontak die kantoor of vir Tania by 079 523 6814 indien jul meer inligting verlang.
26/04/2021
Die Gemeenskapsentrum is EEN JAAR aktief!!
Ons bly nederig en dankbaar!!
Dankie vir elke rolspeler! Van donasies, pakkers tot uitdelers!
Ons sou dit nooit kon doen sonder jul!
27/02/2021
CB Security North West julle is altyd ons grootste fans!!
Dankie vir elke keer se ondersteuning!
Julle harte is op die regte plekke!
27/02/2021
Heerlike dag vir karwas!
Dankie vir almal se ondersteuning!
Ons is hier tot 13:00!
Kom gou!!!
06/10/2020
Ondersteun asseblief die Gemeenskapsprojek deur Lavenderplantjies by ons aan te koop.
Vir enige navrae e-pos na [email protected]/[email protected] of kontak Jaco by 067 415 7996
22/09/2020
Rus meer hierdie langnaweek en laat ons jou kar vir jou was ten bate van Baillies Gemeenskaps Projek.
14/09/2020
Baillies Familie en Vriende
Dankie is soms nie genoeg nie! Maar ons sê uit ons harte uit dankie, vir elke donasie, kontant of produkte, groot of klein, om 'n verskil te kan maak in 'n gesin van ons gemeenskap.
"When I started counting my blessings, my whole life turned around." ~ Willie Nelson
10/09/2020
Weereens dankbaar om kruidenierspakke uit te kon deel gister vir ons Baillies-gemeenskap!
Baie dankie aan elke getroue en nuwe donateur en elke finansiële bydrae ontvang, maak nie saak hoe klein! Elke bietjie help!
Dankie ook aan ons 3de Kwartaal Leiers wat help pak het aan die pakkies. Julle is sterre!
02/09/2020
Thank you Crest Choice Chickens Warren Liebenberg William Liebenberg for your continuous giving! We do appreciate it!