TjommE met SommE Potch

TjommE met SommE Potch

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from TjommE met SommE Potch, Tutor/Teacher, Potchefstroom.

30/01/2025

Dis hier waar ons a liefde vir Wiskunde kweek.
Gr RRR tot Gr9.

18/01/2025

Hoe spesiaal is hierdie nie! Well done Gimmies. Mag ander skole hierdie tradisie ook begin.

27/10/2024

Tjomme met Somme Potch verwelkom Liezel Meyer by ons span.

Liezel het 'n Bsc Graad in Fisiologie en Biochemie asook 'n NGOS diploma.

Sy het 'n groot liefde vir die plaaslewe en het haar eie skaapboerdery. Buiten vir haar liefde vir die plaas en haar twee honde babas, is kinders en wiskunde twee passies van Liezel.

Liezel, mag jy jou passie vir kinders en wiskunde uitleef by Tjomme met Somme. # # #

16/09/2024

7 September 24 was omtrent besig vir TjommE met SommE Potch. Hier is ons prettig besig by Kekkel en Kraai se opedag. Wat a voorreg om deel te kon wees van hierdie mooie dag. Hier gee ons vir Graad RRR tot Graad R klas. Sien uit na die laaste kwartaal van 2024 en natuurlik a groot 2025.

16/09/2024

Laerskool Mooirivier se graad 1 opedag. Sprokies mooi gewees. Lekker dat TjommE met SommE Potch kon deel wees van Aplus Wiskude. Sien uit na 2025 en al die nuwe gesiggies. Ons het wiskunde ekstra klasse vanaf gr1 tot en met gr7s.
Gee jou kind a voorsprong vir 2025 en skryf hom/haar nou in vir kwartaal 4 van 2024.

13/08/2024
07/08/2024

Ons 3-4 jariges bou hierdie week nommers met klei. Speel speel herhaal ons die syfertjies en daarna plak ons die werkkaart❤️

Photos from TjommE met SommE Potch's post 07/08/2024

Cresco opvoedkundige sentrum golfdag. TjommE met SommE Potch was bevoorreg om deel te kon wees van die suksesvolle dag. Dit vat mos wiskunde om al die golf sommetjies te maak :) Ons maak volgende jaar weer so.

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Culinary Team

Attire

Telephone

Address


Potchefstroom
2531