19/09/2026
📚 MATRIEKS 2026: Berei doelgerig voor vir Wiskunde!
Sukkel jy met sekere Graad 12 Wiskunde-onderwerpe, of wil jy die werk sistematies hersien voordat die eindeksamen begin?
Phi Tutoring se Afrikaanse Graad 12 Wiskunde Eindeksamen Videokursus help jou om Vraestel 1 en Vraestel 2 teen jou eie tempo deur te werk.
✅ Duidelike Afrikaanse videolesse
✅ Stap-vir-stap verduidelikings
✅ Gestruktureer volgens Vraestel 1 en Vraestel 2
✅ Kyk moeilike onderwerpe weer wanneer nodig
✅ Werk op jou eie tyd en teen jou eie tempo
💳Slegs R499 eenmalig
Geen maandelikse betaling nie.
Hierdie is ’n selfstudie-videokursus en sluit nie live klasse of persoonlike tutoring in nie.
👉 Skryf hier in: https://learn.phitutoring.co.za/courses/graad-12-wiskunde-2026-eindeksamen-videopakket-afrikaans-6aa54b3e422a8690ead113e0
Phi Tutoring — Everything is connected.