19/08/2026
*Maak staat op jou voorbereiding, opsommings en nota's
*Bestuur jou stres en spanning
*Doen jou breinintegrasie-oefeninge.
*Drink genoeg water
*Bid vir rustigheid en kalmte
*Antwoord alle vrae.
*Doen jou bes
Baie sterkte, van almal hier by Neuroworx!
09/08/2026
Jy kan jou kind se leer- en skoolervaring verbeter! Moenie uitstel nie!
Navrae
082 824 9257
[email protected]
09/08/2026
Dis makliker as wat jy d**k!!
Navrae
082 824 9257
[email protected]
05/08/2026
Die Neuroworx Program vir Gr 4 - 12 leerders sluit 'n volledige breinprofiel en studiemetode-werkswinkel in.
Moenie uitstel nie!
Kontak ons gerus :
082 824 9257
[email protected]
31/07/2026
Navrae : 082 824 9257 / [email protected]