18/08/2026
๐พ โN HART VIR ONS DIERE ๐พ
Die Diereforum lรช Amarantus Akademie baie na aan die hart, en dit was vir ons โn groot voorreg om weer โn klein verskil te kon maak. ๐๐ถ
Met die ondersteuning van ons ouers kon ons R2 450 insamel, wat by die veearts in die Diereforum se rekening inbetaal is. ๐ฟ
Ons hoofleiers het saamgegaan om al die kos en lekker bederfies af te gee. En natuurlik kon hulle nie daar weggaan sonder om eers โn bietjie liefde uit te deel en met die hondjies te speel nie! ๐๐ฅฐ Hulle het elke oomblik vreeslik geniet.
โn Baie groot dankie aan elke ouer wat โn kontantbydrae gemaak het of kos en โn lekker bederfie saamgestuur het. Elke bydrae, groot of klein, het gehelp om stertjies te laat swaai. ๐พโค๏ธ
Ons is dankbaar dat ons saam vir ons leerders kan wys hoe belangrik dit is om om te gee, te help en liefde te deel met diรฉ wat dit nodig het.
Dankie, Amarantus-familie! ๐ป๐
Saam maak ons โn verskil, een pootjie op โn slag. ๐พ