Hoërskool Blinkklip High School 2022

Hoërskool Blinkklip High School 2022 Volhard in Strewe

Baie geluk aan ons landloop leerders wie die afgelope naweek te Concordia aan die kampioenskappe deel gaan neem het.Mose...
01/09/2026

Baie geluk aan ons landloop leerders wie die afgelope naweek te Concordia aan die kampioenskappe deel gaan neem het.
Moses het 2de plek behaal en Anna 5de plek.Beide atlete gaan die Noord Kaap verteenwoordig by die Nasionale Kampioenskappe vir Hoërskole in Gauteng. Ons is trots op julle!!!!

Geagte ouers. Neem asseblief kennis van die volgende:
01/09/2026

Geagte ouers. Neem asseblief kennis van die volgende:

Baie geluk aan ons WOW Spel groep!!!
01/09/2026

Baie geluk aan ons WOW Spel groep!!!

Baie geluk aan ons expo leerders met hul prestasie op 20 Augustus 2026.Aden Neels - Goud en beste in environmental studi...
01/09/2026

Baie geluk aan ons expo leerders met hul prestasie op 20 Augustus 2026.

Aden Neels - Goud en beste in environmental studies kategorie
Ruzelle Beukes en Alexis Jacobs - Silwer
Justin Van Wyk en Mark Langbooi-Goud
Ons is baie trots op julle!!!Hou so aan👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻

Baie geluk aan ons landloop leerders.
20/08/2026

Baie geluk aan ons landloop leerders.

20/08/2026
Neem kennis van vandag se wedstryd tussen Hoërskool Blinkklip teen Hoërskool Postmasburg.
19/08/2026

Neem kennis van vandag se wedstryd tussen Hoërskool Blinkklip teen Hoërskool Postmasburg.

14/08/2026

Neem asseblief kennis:

Hartlike geluk aan ons eie Juf S.Cockrell met haar prestasie. Alle sterkte met die volgende rondte.🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆
01/08/2026

Hartlike geluk aan ons eie Juf S.Cockrell met haar prestasie. Alle sterkte met die volgende rondte.🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆

Address

22 North Street
Postmasburg

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 02:00 - 17:00
Thursday 02:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Blinkklip High School 2022 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category