25/03/2024
🇧🇪 BELGIESE UITRUILPROGRAM 🇧🇪
Die Bergrivier Munisipaliteit bied jaarliks die geleentheid vir 10 leerders om deel te wees van die “Belgium Twinning Initiative” in samewerking met Heist-op-den-Berg in België.
Macglasky Jordaan en Kuyno Smit, beide Gr.11-leerders, tesame met Juf. Leslynne van Wyk (Toerisme Gr.10-12), vertrek môre op hierdie opwindende reis waar hulle meer gaan leer oor die Belgiese kultuur, skole, taal, ens.
Ons wens julle ‘n veilige reis toe! Geniet elke oomblik ✈️
Bergrivier Executive Council | Bergrivier Municipality