Republiek Primere Skool

Republiek Primere Skool Republiek Primer. Ons strewe na sukses.

22/08/2020
17/06/2020

*VACANCIES*
2 Posts
Departmental
Gr.3 LOLT is Afrikaans
Gr.6 English FAL / Sciences/ Life Skills
Starting 1 July 2020.
CV to school or [email protected]
Thank you.

67 minute Mandela dag 18 Julie Leerders van Republiek het ingestem om hul deel te doen saam met Shoprite. Hulle het papi...
19/07/2018

67 minute Mandela dag 18 Julie Leerders van Republiek het ingestem om hul deel te doen saam met Shoprite. Hulle het papiere opgetel vanaf Clerry Park tot Kenako Mall. Baie mooi.

Juffrou Jacobs..... hoe begin ons om dankie te se. U was beslis n gesiende vrou in die gemeentskap sowel as die skool. G...
19/07/2018

Juffrou Jacobs..... hoe begin ons om dankie te se. U was beslis n gesiende vrou in die gemeentskap sowel as die skool. Gaan rus lekker. Juffrou verdien die aftrede. Esme Jacobs

Ons wil vir Nicole Campher baie geluk se. Sy het die Metro se netbalspan behaal.  Dis n baie goeie prestasie. Baie geluk...
22/05/2018

Ons wil vir Nicole Campher baie geluk se. Sy het die Metro se netbalspan behaal. Dis n baie goeie prestasie. Baie geluk.

Hoërskool Framesby het by ons skool kom kuier. En die paashaas saam gebring om te kuier.  Die kinders was bederf met paa...
08/04/2018

Hoërskool Framesby het by ons skool kom kuier. En die paashaas saam gebring om te kuier. Die kinders was bederf met paaseiers.

Ons Valentynsdag wenners. Baie geluk julle. Hoe rooier hoe mooier.
08/04/2018

Ons Valentynsdag wenners. Baie geluk julle. Hoe rooier hoe mooier.

14/11/2017

Juffrou Sayster se begrafnis is Saterdag, 18 November, om 9:30 by St. Kevins kerk in Windvogel. Kom en herdenk Juffrou Sayster se lewe saam.

13/11/2017

Juffrou Sayster se Gedenkdiens is by Unionkerk Derdelaan Windvogel om 11:00 Donderdag 16 November. Almal welkom!

n Groot verlies en hartseer, wil Republiek ons innige meevoel uitspreek aan Juf. Sayster se familie. Dit is n groot verl...
08/11/2017

n Groot verlies en hartseer, wil Republiek ons innige meevoel uitspreek aan Juf. Sayster se familie. Dit is n groot verlies in die skool en die gemeenskap. Sy was n gesiende persoon. Ons gaan haar defnitief verskriklik mis as n juffrou, kollega, vriendin en as mentor. Sterkte aan die familie en personeel in die hierdie tyd.

Address

5th Street, Windvogel
Port Elizabeth
6059

Telephone

+27414522861

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Republiek Primere Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category