Ollie & Mollie

Ollie & Mollie Creché & Aftercare
8 Months - 5 Years
English & Afrikaans
6:30 to 17:30 Monday to Friday

Dear parents, Our open day for 2016 enrollments at Ollie and Mollie Daycare will be on Saturday 17 October from 9h00 til...
22/09/2015

Dear parents,

Our open day for 2016 enrollments at Ollie and Mollie Daycare will be on Saturday 17 October from 9h00 till 15h00. I hope this will be more confenient for all our parents to be also.

Please let me know if you would like to come and visit.

Thanks!
Michelle
083 412 6574

Konsert 2014
09/12/2014

Konsert 2014

What a lot of fun kids

Die groot dag is hier!!! Konsert klere hang, hoede is "gebling" en die Ollie en Mollie maats is gereed vir Konsert 2014....
04/12/2014

Die groot dag is hier!!! Konsert klere hang, hoede is "gebling" en die Ollie en Mollie maats is gereed vir Konsert 2014.
Mammas wat nog wil kaartjies hê moet gou spring, daar is nog net 63 sitplekke oor.
- Onthou die bordjie eetgoed
- Almal moet asb 17:50 daar wees en sit dat ons 18:00 kan begin
-Daar gaan 'n fotograaf wees wat deur die loop van die aand sal fotos neem en dit na die tyd gaan verkoop.
-Parkering is langs die Bib asook by P&P oorkant die pad, karwagte is gereel.

Kom sit agteroor en geniet ons Konsert!

Almost time for our concert. Parents don't forget to buy your tickets from Michelle.
28/11/2014

Almost time for our concert. Parents don't forget to buy your tickets from Michelle.

In ons gejaagde samelewing is dit iets waarvoor ons MOET tydmaak, nie om ons gewete te sus nie maar omdat 'n kind liefde...
20/11/2014

In ons gejaagde samelewing is dit iets waarvoor ons MOET tydmaak, nie om ons gewete te sus nie maar omdat 'n kind liefde meer nodig het as enige iets anders. Once in a while just stop, hug and move on...

16/11/2014
Ons oefen hard aan ons Wemmel konsert!
04/11/2014

Ons oefen hard aan ons Wemmel konsert!

03/11/2014
21/10/2014

Ons het vandag begin beplan aan Ollie & Mollie se konsert. Dit gaan groot pret wees!!!

Address

28 Williamstreet Newton Park
Port Elizabeth
6045

Telephone

0834126574

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ollie & Mollie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category