Indien u enige inligting oor kleuterskool in Framesby verlang, kontak asb die nuwe eienaar Annelie van Zyl by 0823772282. Hul Facebook blad is At kids Kleuterskool Framesby.
At Kids
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from At Kids, Education, 7 Rondebosch Road, Port Elizabeth.
Indien u in Framesby se Facebookblad wil besoek, tik asb in Atkids Kleuterskool Framesby.
Indien u enige navrae oor het, kontak asb vir Althea Watkins 0834621176
12/12/2019
En so het my era by ten einde geloop en lê n blink toekoms voor saam met Althea. Ons is die Here so dankbaar vir 13 wonderlike -jare waar ons pragtige ouers en kinders ontmoet het. Indien julle in die toekoms meer oor wil weet, besoek haar Fb blad Atkids Kleuterskool Framesby.
Nogmaals baie dankie aan alle rolspelers, ook die fantastiese personeel.
22/11/2019
Kersvader het by kom kuier
22/11/2019
Gradeplegtigheid2019. Ons groet ons Gr O-maats
22/11/2019
Dancekids se afsluiting. Dankie Tannie Mariné vir al jou liefde en pragtige voorbeeld
sê baie geluk aan al ons oudleerlinge wat deel was van Olke Bolke se pragtige konsert!
09/11/2019
Borrelpret!
02/11/2019
Só trots op ons Bokke!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Culinary Team
Attire
Telephone
Website
Address
7 Rondebosch Road
Port Elizabeth
6045