01/10/2026
OVER BOWLED...& that is a wrap - Day 3 done & dusted & we are very honoured to have hosted the u10 EPL matches @ Lorraine. Loads of action, talent, vibe & support.
Ons drie o.10-Lorraine spelers wat op tuisgrond gespeel het, het ook pragtige bydraes oor die 3 dae gemaak. Welgedaan aan al die spelers. Sterkte aan die spelers vir môre se groot uitspeel wedstryde.