Siembamba Kleuterskool

Siembamba Kleuterskool

Share

Met 35 jaar in die bedryf, word SIEMBAMBA KLEUTERSKOOL in Lorraine, Port Elizabeth, geklassifiseer as een van die top kleuterskole in die Oos Kaap.

www.siembambakleuterskool.co.za

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

LIEFIE DAG

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

FANTASIE SPEL OP DIE SPEELGROND

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

LOVE TO READ 👓

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

BESIGE HANDJIES

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

WE LOVE TO EAT! 🍎🎂🍏🍓🍇

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

'n Paar fotos van ons Eerste Skooldag! ❤️❤️❤️

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

Physical development.

13/02/2026

Ons Siembamba maatjies swem baie lekker by Nemo's swemskool.

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

KERSFEES PARTYYTJIE

Photos from Siembamba Kleuterskool's post 13/02/2026

ROBOTICS

15/01/2026

NELIZE DAVENPORT skryf:

Die Meneertjie is so trots op sy nuwe uniform dat hy vir sy Juffrouens en Tannies by Siembamba Kleuterskool vanoggend moes gaan wys het hoe hy lyk

Maar ek d**k nie dit gaan net oor die trots nie, hy wou sy geluk deel met die mense wat so deel was van sy lewe die afgelope 4 jaar, wat in hom geglo het en net die beste vir hom wil hê.

Dankie Elri van Heerden en tannie Mignonne van Heerden dat julle regtig sy huis van die huis af was en dat julle ń skooltjie het wat oud leerders nie kan wag om hulle geluk met julle te deel.

Dit wys wie en wat julle is en wat Siembamba kleuterskool se waardes is.

Want your school to be the top-listed School/college in Port Elizabeth?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address

Luneville Weg 40
Port Elizabeth
6070

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:45
Tuesday 06:30 - 17:45
Wednesday 06:30 - 17:45
Thursday 06:30 - 17:45
Friday 06:30 - 17:45
Saturday 06:30 - 17:45
Sunday 06:30 - 17:45