26/09/2026
🎶✨
SING a song with Nádine
Wat ’n ongelooflike belewenis!
Ons Junior- en Seniorkoor het die ongelooflike voorreg gehad om saam met Nadine by Word of Faith op te tree. 🌟
Haar ongelooflike stem het almal betower en ons leerders het elke oomblik geniet. ❤️🎤 Wat ’n spesiale ervaring om deel te wees van so ’n besonderse aand!
Die aand is op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n massakoor-optrede van “Any Dream Will Do” – ’n oomblik wat ons harte sommer net vol gemaak het. 🎶✨
Wat ’n belewenis! Wat ’n voorreg! Wat ’n aand om te onthou! 💙🎵
Dankie aan die Oos-Kaapse junior Kinderkoor vir die uitnoding!
Fotokrediet Jeff Latham Photography