Okidoki Kidz Wonderwerkies Kleuterskool

Okidoki Kidz Wonderwerkies Kleuterskool Wonderwerkies Kleuterskool is 'n splinternuwe kleuterskool in Port Elizabeth wat in 2018 hul eerste

24/09/2026
13/09/2026

πŸ¦πŸ―πŸ¦’πŸ’πŸ˜πŸ¦“

πŸ¦πŸ˜πŸ¦’πŸ¦“πŸ¦’πŸ’Ons week se tema was wilde diere en dit was sommer groot pret! 🐾😍 Ons maatjies het so baie geleer oor verskillende...
11/09/2026

πŸ¦πŸ˜πŸ¦’πŸ¦“πŸ¦’πŸ’

Ons week se tema was wilde diere en dit was sommer groot pret! 🐾😍 Ons maatjies het so baie geleer oor verskillende wilde diere, waar hulle woon, wat hulle eet en watter interessante dinge hulle uniek maak. 🌿🦁

Met lekker aktiwiteite, kreatiwiteit en baie leerpret het ons week behoorlik wild geraak! πŸ₯°πŸ―πŸ¦’

Ons maatjies het dit sΓ³ geniet! πŸ©·πŸ©΅πŸ’š

Ons sluit die week se tema van Wilde diere af met Γ± mooi foto van ons maatjies πŸ¦πŸ―πŸ˜πŸ¦“πŸ¦’
11/09/2026

Ons sluit die week se tema van Wilde diere af met Γ± mooi foto van ons maatjies πŸ¦πŸ―πŸ˜πŸ¦“πŸ¦’

06/09/2026

Ladybug maatjies geniet hul speeltyd, dis baie pret om die ballon in die lug te hou πŸ©·πŸ’™πŸŒŸπŸŽˆ

06/09/2026

Ons Baba Bere geniet hul atiwiteite en speeltyd so baie 🐻🫟🩷

06/09/2026

🩷πŸ₯›πŸ„

πŸ₯›πŸ§€πŸ¦ SUIWELPRODUKTE WEEK! πŸ¦πŸ§€πŸ₯›Die week se tema was suiwelprodukte! πŸ„πŸ₯› Ons maatjies het dit so geniet om meer te leer oor a...
06/09/2026

πŸ₯›πŸ§€πŸ¦ SUIWELPRODUKTE WEEK! πŸ¦πŸ§€πŸ₯›

Die week se tema was suiwelprodukte! πŸ„πŸ₯› Ons maatjies het dit so geniet om meer te leer oor al die heerlike suiwelprodukte wat ons elke dag geniet. πŸ˜‹

Van melk en kaas tot jogurt en roomys – ons het geleer, ontdek en natuurlik sommer baie pret gehad! πŸ’•βœ¨

🌸🌼 Lentedag pret! 🌼🌸Ons nasorgmaatjies het dit so baie geniet om deel te wees van Lentedag se fotos! πŸ“ΈπŸŒ· Hulle het pragti...
01/09/2026

🌸🌼 Lentedag pret! 🌼🌸

Ons nasorgmaatjies het dit so baie geniet om deel te wees van Lentedag se fotos! πŸ“ΈπŸŒ· Hulle het pragtig gelyk!! πŸŒˆπŸ¦‹πŸŒΊ

Address

62 Hurd Street, Newton Park
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27731633818

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Okidoki Kidz Wonderwerkies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Okidoki Kidz Wonderwerkies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category