Toktokkies

Toktokkies Prik jou kind se nuuskierigheid oor hul lewende wêred!

27/12/2020

In this one-time class, students will learn all about the extinct Megalodon shark. This class is a great follow-up to my class, "Let's Learn About Sharks."

08/09/2020
Was R97 nou slegs R47! Aanbod Eindig Maandag 22 Junie 2020!Nuwe Opvoedkundige Animasie Reeks in Afrikaans!🐻 Video 1: Bol...
19/06/2020

Was R97 nou slegs R47! Aanbod Eindig Maandag 22 Junie 2020!

Nuwe Opvoedkundige Animasie Reeks in Afrikaans!

🐻 Video 1: Bolla Beer se Lang Slaap
*Spinnekop se opmerkings oor Bolla Beer se vet lyfie en 🦇Vlermuis se vreemde gewoontes laat haar kort-kort in die moeilikheid beland*

🐝Video 2: Bye-Boer-Wa
*Wonderwêreld van Bye*

🐊Video 3: Knersus Krokodil en sy skubberige vriende
*Wat is nou eintlik die gevaarlikste – Verkleurmannetjie se lang tong of Krokodil se skerp tande?

🐠Video 4: Sending Morsjorse soek!
*Toktokkie betree die geheime wêreld van die oseaan, in sy geel duikboot, met ‘n baie duidelike missie: “Red die SEE!”*🦀

🐌Video 5: Toktokkie en sy maats se SOMERpiekniek
*Toktokkie is besig om ‘n somerpiekniek te reël en insekte en ander diertjies, wat veral in die somer sigbaar is, word uitgenooi.*🦋

19/06/2020

Was R97 nou slegs R47!

Besikikbaar op die Toktokkies webtuiste.

17/06/2020

Together, lets make a difference!

14/06/2020
https://www.facebook.com/186202082034055/posts/573333329987593/?d=n
08/06/2020

https://www.facebook.com/186202082034055/posts/573333329987593/?d=n

🐻 BOLLA BEER SE LAAAAANG SLAAP

‘n Opwindende wyse van leeraktiwiteite vind weereens in hierdie animasie-video van Toktokkies plaas. Woordeskatuitbreiding, wiskundige-aktiwitiete en klankbewuswording word alles in hierdie aflewering oor diere wat hiberneer op ‘n prettige wyse aan ons jong kykers bekendgestel. Kinders sal vasgenael voor die skerm sit en hierdie video oor en oor wil kyk.

Toktokkie se snipperige maatjie, Spinnekop, speel weereens ‘n belangrike rol om Lewensoriëntering saam met Omgewingsbewustheid aan ons kinders tuis te bring. Spinnekop se opmerkings oor Bolla Beer se vet lyfie en Vlermuis se vreemde gewoontes laat haar kort-kort in die moeilikheid beland. Belangrike lewenslesse vloei dan weereens daaruit. Kennis oor waarom sommige diere hiberneer en ander weer nie, asook skuilplekke tydens die hiberneerproses en voedselversameling, word ook aan die jong kyker oorgedra.

Soos die ander animasie-video’s van Toktokkies is die inligting wat weergee word CAPS-gefundeer en goedgekeur deur die Onderwysdepartement. 🐻

🐻 BOLLA BEER SE LAAAAANG SLAAP ‘n Opwindende wyse van leeraktiwiteite vind weereens in hierdie animasie-video van Toktok...
27/05/2020

🐻 BOLLA BEER SE LAAAAANG SLAAP

‘n Opwindende wyse van leeraktiwiteite vind weereens in hierdie animasie-video van Toktokkies plaas. Woordeskatuitbreiding, wiskundige-aktiwitiete en klankbewuswording word alles in hierdie aflewering oor diere wat hiberneer op ‘n prettige wyse aan ons jong kykers bekendgestel. Kinders sal vasgenael voor die skerm sit en hierdie video oor en oor wil kyk.

Toktokkie se snipperige maatjie, Spinnekop, speel weereens ‘n belangrike rol om Lewensoriëntering saam met Omgewingsbewustheid aan ons kinders tuis te bring. Spinnekop se opmerkings oor Bolla Beer se vet lyfie en Vlermuis se vreemde gewoontes laat haar kort-kort in die moeilikheid beland. Belangrike lewenslesse vloei dan weereens daaruit. Kennis oor waarom sommige diere hiberneer en ander weer nie, asook skuilplekke tydens die hiberneerproses en voedselversameling, word ook aan die jong kyker oorgedra.

Soos die ander animasie-video’s van Toktokkies is die inligting wat weergee word CAPS-gefundeer en goedgekeur deur die Onderwysdepartement. 🐻

Address

46 Patricia Street
Port Elizabeth
6000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toktokkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Toktokkies:

Shortcuts

Share

Category