Leerafrikaans123

Leerafrikaans123 LeerAfrikaans123 bied praktiese leerondersteuningsmateriaal wat ontwerp is om leerders te help om kernvaardighede in Afrikaans en Wiskunde verder te ontwikkel.

Graad R - Graad 3 Werkboeke en leesboeke.

https://youtu.be/fYnzscwwX_QGRADE 12 AFRIKAANS EAT – FINAL EXAM REVISION!Is Lien se Lankstaanskoene making exam preparat...
16/08/2026

https://youtu.be/fYnzscwwX_Q
GRADE 12 AFRIKAANS EAT – FINAL EXAM REVISION!
Is Lien se Lankstaanskoene making exam preparation stressful?
My Quiz Video Series is designed to help you revise the entire novel in a simple, engaging way.
✅ Covers the entire novel chapter by chapter
✅ Multiple-choice quiz questions with the correct answers explained
✅ Reinforces important events, characters, themes and exam content
✅ Perfect for revision before tests and the final NSC examination
✅ Learn at your own pace—pause, replay and revise whenever you need to.
Whether you're aiming to improve your marks or simply understand the novel better, these videos are a valuable study tool.
📺 Watch the playlist on LeerAfrikaans123 YouTube channel and start preparing with confidence!
💬 Tag a Grade 12 learner or share this post with someone who is writing Afrikaans EAT this year.

📚 Lien se lankstaanskoene – Deel 2 | Vrae en Bespreking | Afrikaans...

Elke groot leser begin by die alfabet!Ontdek LeerAfrikaans123 se alfabetstories en video's wat kinders help om die alfab...
13/08/2026

Elke groot leser begin by die alfabet!
Ontdek LeerAfrikaans123 se alfabetstories en video's wat kinders help om die alfabet en al die klanke stap vir stap aan te leer – op 'n prettige en verstaanbare manier.

Leer die alfabet stap vir stap!
🔤 Alfabetstories https://youtube.com/playlist?list=PL23nmpV5xVSmbAdqZUzb5An6atqzqNQHH&si=VtblR4CuBabc2Ojq
🎥 Interaktiewe video's
📝 Letters en klanke maklik verduidelik https://youtube.com/playlist?list=PL23nmpV5xVSncobSWg9vUIpvTMcSCARSZ&si=cnU3_TPneeZ5ldXB
🌟 LeerAfrikaans123 – Bou vandag aan môre se lesers!

https://youtu.be/cHS2oddcdEQ📚 LIEN SE LANKSTAANSKOENE VASVRA | Deel 2 | Gr. 12 Afrikaans EATHoe goed ken jy Lien se lank...
27/07/2026

https://youtu.be/cHS2oddcdEQ

📚 LIEN SE LANKSTAANSKOENE VASVRA | Deel 2 | Gr. 12 Afrikaans EAT

Hoe goed ken jy Lien se lankstaanskoene deur Derrick van der Walt?

🎯 Toets jou kennis met 30 vrae wat die Voorspel tot Hoofstuk 5 dek. Elke vraag gee jou 12 sekondes om die korrekte antwoord te kies voordat die antwoord op die skerm verskyn.

✅ Ideaal vir:

Gr. 12 Afrikaans EAT-leerders
Hersiening voor toetse en eksamens
Onderwysers wat op 'n prettige manier wil hersien

⭐ Hou telling en kyk hoeveel antwoorde jy reg kry!

👍 As hierdie video jou help, gee dit 'n duimpie op, teken in op die kanaal en aktiveer die kennisgewingklokkie sodat jy nie toekomstige Afrikaans-lesse en vasvrae misloop nie.

Bly op hoogte met Leer Afrikaans 123 – waar Afrikaans leer maklik en lekker is!

LIEN SE LANKSTAANSKOENE VASVRA | Deel 2 | Gr. 12 Afrikaans EATHoe...

https://youtu.be/v9iPO93PsSg?si=Zbpcdi_BcSUFholg  Geskik vir EAT Gr 2 of huistaal Gr 1.  Lekker lees.
14/04/2026

https://youtu.be/v9iPO93PsSg?si=Zbpcdi_BcSUFholg Geskik vir EAT Gr 2 of huistaal Gr 1. Lekker lees.

Leerder beantwoord begripsvrae oor die storie. (Mondelings of skriftelik.Leerder vertel die storie in eie woorde terug. Nuwe woordeskat aanleer. Opbreek van...

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jan En Francina Wessels, Louisa Wepener Snyder, Elizma De...
22/03/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jan En Francina Wessels, Louisa Wepener Snyder, Elizma Delport, Marco-Diana Meyer, Shemone Boois, Roné Nienaber Botha, Leana Brink-kose, Tash Liebenberg, Janika Le Roux, Zenobia Beneke, Gerrie Marissa De Beer, Marlet Peach, Sabbie Oberholzer, Anna-Mari du Plessis

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Madelein Roode, Lerine Dunlop, Busisiwe Maka Anothando Mt...
12/03/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Madelein Roode, Lerine Dunlop, Busisiwe Maka Anothando Mtatase, Marietjie Janse van Vuuren, Bianca Oosthuizen, Mione Viljoen, Maryke Bredenkamp. n Groot Welkom aan elkeen.

Address

16 Arend Street
Port Elizabeth
5920

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 19:00

Telephone

+27716035105

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leerafrikaans123 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share