Hoërskool Framesby

Hoërskool Framesby Lojaliteit, Eerlikheid, Pligsgetrouheid, Stiptelikheid, Selfrespek, Respek vir ander, Respek vir gesag, Respek vir eiendom.

Die volgende lewenswaardes van die Framesby-erekode vorm die grondslag van ons gesindheid en optrede, en is die basis waarop ons gedragskode en huishoudelike reëls berus.

30/09/2026
Baie sterkte aan ons bergfietsryers wat van 1 tot 3 Oktober aan die nasionale kampioenskappe in Stellenbosch gaan deelne...
30/09/2026

Baie sterkte aan ons bergfietsryers wat van 1 tot 3 Oktober aan die nasionale kampioenskappe in Stellenbosch gaan deelneem.

FRAMESBY FOTO'S:Alle skoolfoto’s -  die 1ste sowel as die 2de rondte - kan nou bestel word.Foto’s van vorige jare,  insl...
28/09/2026

FRAMESBY FOTO'S:
Alle skoolfoto’s - die 1ste sowel as die 2de rondte - kan nou bestel word.

Foto’s van vorige jare, insluitend 2024 en 2025, is ook beskikbaar en kan met dieselfde skakel en wagwoord afgelaai word.

Webtuiste: https://dirkmoggee.co.za/client-galleries/
Wagwoord: ff2026

* Laaste dag vir bestellings sal binnekort deurgegee word.
* Bestellings sal gedurende die eksamen aan leerders uitgedeel word.
* Sodra 'n bestelling geplaas is, sal u 'n e-pos met betalingsbesonderhede ontvang.
* Geen bestelling sal gedruk of verwerk word voor betaling ontvang is nie.
* Vir enige navrae, kontak gerus [email protected]

Welgedaan, dogters!
26/09/2026

Welgedaan, dogters!

23/09/2026

Druk op die skakel om hierdie week se Fakkel-Flitse af te laai.

Ons deel graag die top 20- en A-kandidate vir kwartaal 3. Welgedaan met jul puik prestasies!
23/09/2026

Ons deel graag die top 20- en A-kandidate vir kwartaal 3. Welgedaan met jul puik prestasies!

Tydens Framesby het Talent is 15 van die fotografieklub se beste foto’s uitgestal. Die gehoor kon deur die loop van die ...
22/09/2026

Tydens Framesby het Talent is 15 van die fotografieklub se beste foto’s uitgestal. Die gehoor kon deur die loop van die aand vir hul gunsteling foto stem. Baie geluk aan Lara Hills, wie se bergfiets-foto as die beste foto aangewys is. Ons deel ook graag die 14 ander foto’s wat saam uitgestal is.

🏊‍♂️ Uitstekende prestasie deur André Strydom! 🥇André Strydom ( graad 8 )het die afgelope naweek aan die AWEHNESS Rhino ...
21/09/2026

🏊‍♂️ Uitstekende prestasie deur André Strydom! 🥇

André Strydom ( graad 8 )het die afgelope naweek aan die AWEHNESS Rhino Rising Swim in Boesmansrivier deelgeneem. Hy het die uitdagende twee myl-oopwaterswem voltooi en ’n indrukwekkende eerste plek in die ope ouderdomskategorie behaal.

Baie geluk, André! Framesby is besonder trots op jou deursettingsvermoë en puik prestasie. 🌊👏

Address

Cornelialaan
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Monday 07:40 - 14:00
Tuesday 07:40 - 14:00
Wednesday 07:40 - 14:00
Thursday 07:40 - 14:00
Friday 07:40 - 14:00

Telephone

+27413601257

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Framesby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Framesby:

Shortcuts

Share

Category