14/01/2025
๐ Gee jou klaskamer 'n vrolike hupstoot! ๐ SPAAR -->
Ons Voรซltjie klastemas is nou 20% af โ maar net tot Vrydag! ๐ Skakel: https://www.teacharesources.com/seller/my-panda-media/
Ons voorsien kreatiewe digitale Afrikaanse onderwyshulpmiddels om onderwysers tyd en moeite te spaar.
14/01/2025
๐ Gee jou klaskamer 'n vrolike hupstoot! ๐ SPAAR -->
Ons Voรซltjie klastemas is nou 20% af โ maar net tot Vrydag! ๐ Skakel: https://www.teacharesources.com/seller/my-panda-media/
13/01/2025
Sterkte met die nuwe skooljaar! ๐คฉ
06/11/2024
๐ End of the Year Memory Book (in Afrikaans en Engels). Perfek vir die tyd van die jaar! ๐ https://teachingresources.co.za/vendors/my-panda-media
27/10/2022
Verbeter jou kinders se leesvaardighede speel-speel! --> https://www.teacharesources.com/product/leesbegrip-lees-en-kleur-in/
18/05/2020
๐ Hier is oulike speletjies vir die aanleer van tafels! Goeie nuus - dis gratis! --> https://www.multiplication.com/games/all-games
30/03/2020
โn Pragtige rympie van Jaco Jacobs:
'n Rympie om vir jong kinders te verduidelik waarom ons doen wat ons nou doen (en sommer 'n paar idees daarby vir prettige dinge om te doen!)
๐ฆ Hier is n baie oulike video oor covid-19:
Juffrou / Meneer, jou kinders mis jou. Stuur 'n voice note of 'n video voordat jy werk stuur. Onthou, Maslow voor Blooms # # #
04/03/2019
Sommer net so!!!
24/02/2019
Dit is so waar!
Couldn't say it any clearer!
02/02/2019
๐ So waar!
Hmmm, dit maak baie saak!