29/12/2021
Let asb op die volgende... Dit is nie n advertensie wat n werksgeleentheid aan bied nie...
Die plassing is vir n voldagsorg vir kinders vanaf die ouderdomme 3 maande tot en met 4 jaar..
Laaities & Ladies is n nasorg/ dagsorg diens wat ek bied aan die kinders in die omgewening van Algoapark Port Elizabeth.
Algoa Park
Port Elizabeth
6001
Be the first to know and let us send you an email when Laaities &Ladies Dagsorg/Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.