Woelwaters Speelskool

Woelwaters Speelskool Woelwaters is 'n versorgings- en vroeë-ontwikkelingsentrum met 'n sterk Christelike grondslag. Gestig deur Annelie Els op die 1ste Junie 2013.

Ons doel is om elke Woelwatertjie voor te berei vir hul wonderlike lewe.

Hier is so paar fotos van ons Oupa en Ouma Piekniekoggend hierdie afgelope Vrydag🌳🧺🍓🧃☀️Dit is altyd 'n hoogtepunt van di...
15/09/2026

Hier is so paar fotos van ons Oupa en Ouma Piekniekoggend hierdie afgelope Vrydag🌳🧺🍓🧃☀️

Dit is altyd 'n hoogtepunt van die jaar wanneer die oupa's en ouma's by ons kom kuier!!😊

Daar was baie liefde in die lug vandag by Woelwaters❣️
13/02/2026

Daar was baie liefde in die lug vandag by Woelwaters❣️

Die Woelwatertjies is reg vir 2026!🥳🎈
14/01/2026

Die Woelwatertjies is reg vir 2026!🥳🎈

Funky Socks Dag by Woelwaters🤪🧦
12/09/2025

Funky Socks Dag by Woelwaters🤪🧦

Die Woelwatertjies is reg vir 2025!!😊🍎✏️Baie dankie aan Mona Prinsloo vir die pragtige fotos soos altyd, en ook aan Poke...
14/01/2025

Die Woelwatertjies is reg vir 2025!!😊🍎✏️

Baie dankie aan Mona Prinsloo vir die pragtige fotos soos altyd, en ook aan Pokenosh Partytjies vir die baie mooi agtergrond set-up.

Dit was 'n opwindende "Reis op die Wêreld" om die jaar mee af te sluit!! ✈️🌍🇿🇦🇧🇷🇯🇲🇲🇽🇺🇲🇮🇳Baie dankie aan almal wie die aa...
24/12/2024

Dit was 'n opwindende "Reis op die Wêreld" om die jaar mee af te sluit!! ✈️🌍🇿🇦🇧🇷🇯🇲🇲🇽🇺🇲🇮🇳

Baie dankie aan almal wie die aand 'n sukses gemaak het, ons waardeer dit opreg.

Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar aan almal!🙏✝️

Hierdie jaar se Oupa en Ouma Dag was beslis een vir die boeke gewees!❤️Baie dankie aan Mona Prinsloo vir die prentjie mo...
16/09/2024

Hierdie jaar se Oupa en Ouma Dag was beslis een vir die boeke gewees!❤️

Baie dankie aan Mona Prinsloo vir die prentjie mooi fotos en ook aan Pokenosh Partytjies vir die oulike Oupa en Ouma ballon opstelling.

Dit was 'n dag vol liefde by Woelwaters❣️
14/02/2024

Dit was 'n dag vol liefde by Woelwaters❣️

Die Woelwatertjies is reg vir 2024!🥳Baie dankie aan Pokenosh Partytjies wat die vreeslike oulike en kreatiewe agtergrond...
13/01/2024

Die Woelwatertjies is reg vir 2024!🥳

Baie dankie aan Pokenosh Partytjies wat die vreeslike oulike en kreatiewe agtergrond vir ons gedoen het.

Hier is 'n paar fotos van ons Kerskonsert wat op die 24ste November gehou was. Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe ja...
12/12/2023

Hier is 'n paar fotos van ons Kerskonsert wat op die 24ste November gehou was. Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle almal!

Address

90 Verdun Road, Lorraine
Port Elizabeth
6070

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27614244572

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woelwaters Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Woelwaters Speelskool:

Shortcuts

Share

Category