Atkids Kleuterskool, Framesby

Atkids Kleuterskool, Framesby Klein intieme kleuterskool met individuele aandag in n huislike omgewing

 het vanjaar hul eie sirkus gehad.  Dit was so lekker om al die diertjies en hansworse te sien dans en lag van pret en p...
22/09/2026

het vanjaar hul eie sirkus gehad. Dit was so lekker om al die diertjies en hansworse te sien dans en lag van pret en plesier!๐ŸŽช
Defnitief 'n konsert wat altyd onthou sal word.๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ

01/09/2026
Ons leer van Suid-Afrika en ander lande!!    ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐Ÿ‡ซ๐Ÿ‡ท ๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ธ ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ด ๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต ๐Ÿ‡ฉ๐Ÿ‡ช ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฝ
13/08/2026

Ons leer van Suid-Afrika en ander lande!! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐Ÿ‡ซ๐Ÿ‡ท ๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ธ ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ด ๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต ๐Ÿ‡ฉ๐Ÿ‡ช ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฝ

Gelukkige Vadersdag aan al die  pappas.  Julle is baie spesiaal vir ons. Geniet julle dag saam met jul kinders.
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al die pappas. Julle is baie spesiaal vir ons. Geniet julle dag saam met jul kinders.

11/06/2026

Ons leer van suiwel en suiwelprodukte en proe te lekker aan alles waarvan ons leer. ๐Ÿฎ๐Ÿซ๐Ÿฅ›๐Ÿ˜‹

Moedersdag 2026: Dit was 'n voorreg om ons oulike -mammas vandag te bederf.  Dankie vir jul liefde, geduld en volgehoue ...
11/05/2026

Moedersdag 2026: Dit was 'n voorreg om ons oulike -mammas vandag te bederf. Dankie vir jul liefde, geduld en volgehoue ondersteuning. Ons hoop julle het ekstra spesiaal gevoel vandag!๐Ÿฅฐ

23/04/2026

๐Ÿ“šWรชreldboekedag 2026๐Ÿ“š

Ons het geleer oor die ware betekenis van Paasfees en het ook pret gehad met 'n paaseier soektog en kuiertjie saam met d...
02/04/2026

Ons het geleer oor die ware betekenis van Paasfees en het ook pret gehad met 'n paaseier soektog en kuiertjie saam met die paashaas.

Address

7 Rondebosch Road, Framesby
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27823772283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Atkids Kleuterskool, Framesby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category