01/10/2026
Raai wat?! Ons kry nog 'n Graad R Afrikaanse klas by. Ons is super opgewonde om die pos te adverteer en om 'n nuwe juffrou deel van ons fantastiese span te maak.
Só verseker ons dat ons groepies klein bly, sodat elke leerder optimale, kwaliteit onderrig ontvang. Ons sien uit na 2027!