Helenvale Primary School

Helenvale Primary School To improve the standard of teaching and learning involving parents, teachers and the community we serve.

To bring the best out of every child to rise beyond their circumstances and become the best version of themselves.

26/08/2026

Vriendelike herinnering - Ons is steeds oppad Kaapstad toe 🫑πŸ₯

Help ons om ons kinders Kaapstad toe te kry en gee hulle die geleentheid om te marsjeer, deel te neem en Helenvale trots te maak! πŸ’™πŸ’›

21/08/2026

CAR WASH DAY! πŸ’¦πŸš—

Get your car sparkling clean while helping us turn a dream into a reality! πŸ’™πŸ’›

πŸ“… Saturday, 22 August
πŸ“ Helenvale Primary School
πŸ’° Only R50!

Come through, support our March & Drill Squad, and let’s make a difference together! Every wash brings us one step closer to our goal. πŸ₯βœ¨

Bring your car. Bring a friend. Show your support! πŸ™ŒπŸ½

Die WOW Spelfees is soveel meer as net om woorde reg te spel, dit is ’n besondere tradisie wat jaar na jaar vir ons kind...
15/08/2026

Die WOW Spelfees is soveel meer as net om woorde reg te spel, dit is ’n besondere tradisie wat jaar na jaar vir ons kinders opwinding, trots en onvergeetlike herinneringe bring. Van die eerste woord tot die laaste applous is daar senuwees, konsentrasie, ondersteuning en natuurlik baie geluk! πŸ’›

Jare van nou af sal hulle dalk nie elke woord onthou wat hulle gespel het nie, maar hulle sal die opgewondenheid, die lag, die spanning en die lekkerte van die dag onthou. ❀️

Ons is opreg dankbaar vir elkeen van ons borge wat bygedra het om hierdie ervaring moontlik te maak. Julle ondersteuning help ons om vir ons leerders oomblikke te skep wat veel groter is as net ’n kompetisie. πŸ™πŸ½βœ¨

Dis die magie van ’n tradisie wat kinders elke jaar weer iets gee om na uit te sien. πŸ’™

Veritas Simplex πŸ’™

Woorde Open WΓͺrelde

14/08/2026

Ons weet almal watter groot rol ’n β€œfresh fade” in die selfbeeld en selfvertroue van ons seuns speel! 😎

n Groot dankie aan Stylz Barbershop.

Dankie vir julle tyd, moeite en ondersteuning. Julle het nie net hare gesny nie, julle het selfvertroue ’n hupstoot gegee! πŸ™ŒπŸ½β€οΈ

Hierdie naweek het ons leerders hul tekkies vasgetrek, die wegspringlyn aangedurf en die Legacy Project EPA Cross Countr...
11/08/2026

Hierdie naweek het ons leerders hul tekkies vasgetrek, die wegspringlyn aangedurf en die Legacy Project EPA Cross Country Championship aangepak! πŸƒπŸΎβ€β™‚οΈπŸ’¨

Die pad was lank, die afstand uitdagend, maar ons leerders het gewys dat dit nie altyd gaan oor hoe vinnig jy begin nie -dit gaan oor die krag om aan te hou hardloop wanneer die afstand voor jou lank lyk. πŸ’ͺ🏾

’n Spesiale gelukwensing aan Alex Maarman (Graad 6) wat die eindstreep in ’n indrukwekkende 5de plek gekruis het! πŸ…πŸ‘πŸΎ

Ons is trots op elke tree, elke poging en elke leerder wat die afstand aangedurf het. Want in die lewe, net soos op die renbaan, is die belangrikste ding om aan te hou beweeg vorentoe. πŸ’™

Die afstand mag lank wees, maar ons drome is verder. πŸŒŸπŸ’™

SUPPORT OUR JOURNEY. INVEST IN OUR FUTURE. πŸ’™πŸ’›The Helenvale Primary Marching Drill Squad has been selected to represent w...
10/08/2026

SUPPORT OUR JOURNEY. INVEST IN OUR FUTURE. πŸ’™πŸ’›

The Helenvale Primary Marching Drill Squad has been selected to represent with honor and discipline at a prestigious national competition in Cape Town. πŸ₯

We now need your support to make this dream a reality. πŸ™πŸ’™πŸ’›

10/08/2026

Aanhouer wen! πŸ’™πŸ’›πŸ’™

Helenvale PrimΓͺr het hierdie Saterdag deelgeneem aan die Eastern Cape Marching Drill-kompetisie in Fairview en ons is baie trots op ons leerders! πŸ₯πŸ’™

Ons het weggestap met:

πŸ₯ˆ Best Dressed -2de plek
πŸ₯‰ Best Drumline -3de plek
πŸ₯ˆ Best Drum Major (Monique) -2de plek

πŸ† ONS HET OOK GEKWALIFISEER VIR DIE VOLGENDE RONDE IN KAAPSTAD! πŸŽ‰

Baie geluk aan ons leerders en afrigters met hierdie prestasies. πŸ’™πŸ’›

β€˜n Spesiale dankie aan ons afrigter, leerders, onderwysers en borge πŸ™

Veritas Simplex -Die eenvoudige waarheid. πŸ’™

09/08/2026
Vandag was inderdaad β€˜n groot dag vir Helenvale PrimΓͺr. Ons is so trots op ons March and drill squad en ons WOW deelneme...
08/08/2026

Vandag was inderdaad β€˜n groot dag vir Helenvale PrimΓͺr. Ons is so trots op ons March and drill squad en ons WOW deelnemers.

Julle laat die naam Helenvale PrimΓͺr genoem word in kamers waar dit saak maak πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Sport is’n wonderlike geleentheid om bande tussen skole en gemeenskappe te versterk. Dit leer ons om saam te werk, uitda...
04/08/2026

Sport is’n wonderlike geleentheid om bande tussen skole en gemeenskappe te versterk. Dit leer ons om saam te werk, uitdagings met moed aan te pak, dissipline te ontwikkel en ander met respek te behandel.

Mag ons aanhou om deur sport vriendskappe te bou, karakter te ontwikkel en die ware gees van goeie sportmangees uit te leef. πŸ’™πŸ€

Address

Kobus Road, Helenvale
Port Elizabeth Sp

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27414521616

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helenvale Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Helenvale Primary School:

Shortcuts

Share

Category