Pongola Akademie Gekombineerde Skool

Pongola Akademie Gekombineerde Skool Enigste AMPTELIKE blad van Pongola Akademie.

Pongola Akademie Skooltye 2024🕐
02/01/2024

Pongola Akademie Skooltye 2024🕐

Pongola Akademie kantoorure vir 2024!
01/01/2024

Pongola Akademie kantoorure vir 2024!

Gelukkige Nuwejaar🥳
01/01/2024

Gelukkige Nuwejaar🥳

Geseënde Kersfees🎄✨️
21/12/2023

Geseënde Kersfees🎄✨️

Pongola Akademie groet die volgende personeellede. Baie dankie vir al julle insette by die skool. Voorspoed vir elkeen v...
21/12/2023

Pongola Akademie groet die volgende personeellede. Baie dankie vir al julle insette by die skool. Voorspoed vir elkeen van julle.

Baie geluk Layla Greyling. Ons is trots op jou.
21/12/2023

Baie geluk Layla Greyling. Ons is trots op jou.

'n Baie groot dankie aan al die Graad 7 leerders, juffrou Emma en ouers wat 'n bydrae gelewer het tot die sukses van die...
21/12/2023

'n Baie groot dankie aan al die Graad 7 leerders, juffrou Emma en ouers wat 'n bydrae gelewer het tot die sukses van die jaar se fondsinsamelinge. Die graad 7's van 2023 het 'n gedeelte van die fondse ingesamel om 'n interkomstelsel te skenk aan die skool.

Ons almal by Pongola Akademie wens jou alle sterkte toe en ons is opgewonde vir die koms van baba Barnard.
07/12/2023

Ons almal by Pongola Akademie wens jou alle sterkte toe en ons is opgewonde vir die koms van baba Barnard.

Baie geluk met jou verjaarsdag Mnr Steenkamp🥳
04/12/2023

Baie geluk met jou verjaarsdag Mnr Steenkamp🥳

01/12/2023

Pongola Akademie Graad 1's 2024 Inligtingsdag. Baie welkom aan die nuwe graad 1 maats. Julle gaan dit so baie geniet hier by ons.

Sterkte!! Ons d**k aan julle.
01/12/2023

Sterkte!! Ons d**k aan julle.

Address

R66
Pongola
3170

Opening Hours

Monday 06:45 - 14:30
Tuesday 06:45 - 14:30
Wednesday 06:45 - 14:30
Thursday 06:45 - 14:30
Friday 06:45 - 13:30

Telephone

+27344131497

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pongola Akademie Gekombineerde Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pongola Akademie Gekombineerde Skool:

Shortcuts

Share

Category