Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool

Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool

Share

Ons is 'n dagsorg en kleuterskool wat omsien na kinders tussen die ouderdom van 3maande en 5jaar.

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 15/08/2026

13/8/26 ~❤️
Tema: Dag en Nag☀️🌙
Lief vir jou tot by die maan en terug... en al die pad na die son! ☀️🌙

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 09/08/2026

Kyk net na hierdie klomp lyfies! 🍼✨ Aantekeninge van ons fantastiese babaklas — van eerste glimlagte en vuil handjies tot die lekkerste speeltyd.
Ons kleintjies groei sommer te vinnig! 🥹❤️

02/08/2026

Baie geluk met Juffrou Celeste se verjaardag vandag!
Mag jy ryklik geseën word en nog vele jare vir ons gespaar word🤗

02/08/2026

Baie geluk met Tannie Kate se verjaardag vandag!
Mag jy ryklik geseën word en nog vele jare vir ons gespaar word🤗

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 01/08/2026

~​31/07/26🎀
Tema: Klere👚👗👕👖
Vandag dra ons ons hoede nie op ons koppe nie, maar op ons borde!👒🍪

​Ons Bak en Brou span het hulself oortref met hierdie kleurvolle sombrero-koekies vir ons Klere-tema week!

Baie fokus, baie pret en nog meer smaaklikheid. 🎨✨

30/07/2026

Ons onnies ná vakansie...
Dit moet alles sê🤦‍♀️😂
Simone Smit Leandre Bezuidenhout Pauline De Lange Antwanette De Lange Beytell Megan Henning

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 24/07/2026

Ons Eendjies kry BIBBERRRRRR koud 🐥❄️

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 24/07/2026

Ons Hasies kry BIBBERRRRRR koud 🐇❄️

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 24/07/2026

Ons Muise kry BIBBERRRRRR koud🐭❄️

Photos from Taberna Dei Dagsorg en Kleuterskool's post 24/07/2026

Ons Krimpvarkies kry BIBBERRRRRR koud 🦔❄️

Want your school to be the top-listed School/college in Polokwane?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


H/V Bekker En Du Preez Str
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00