12/09/2026
🌟STEM VIR PHS AS DIE BESTE HOËRSKOOL 2026! 🌟
Ons is ongelooflik trots om weer hierdie jaar genomineer te wees in die kategorie vir BESTE HOËRSKOOL in die Beste van Polokwane Leserskeuse-toekennings vir 2026!
Ons wil weereens bewys hoekom Hoërskool Pietersburg die heel beste is – en daarom het ons julle stemme nodig!
Hoe om te stem:
📱 Skandeer die QR-kode op die foto of klik op die skakel:
🔗 https://www.bestofsouthafrica.co.za/polokwane/polokwane-voting-education/ #:~:text=Ho%C3%ABrskool%20Pietersburg%20/%20PHS
⚠️ Stemme is reeds oop en sluit op 18 Oktober 2026. Jy mag slegs een keer per dag per toestel in hierdie kategorie stem.
Kom ons staan saam as Pieties en verdedig ons titel!