Ekstra Wiskunde Klasse Polokwane/Pietersburg

Ekstra Wiskunde Klasse Polokwane/Pietersburg Ekstra klasse in wiskunde en wetenskap wir Gr 8 - 12 leerders in Polokwane.

25/04/2022

Die Junie eksamens is om die draai 🙀 Maak seker om nou al te begin met voorbereidings.

15/03/2021

Die eerste kwartaal is amper klaar. Ons sluit die 26ste Maart en begin weer die 12de April volstoom.

11/01/2021

ONS IS WEER OOP! Begin vroeg met ekstra klasse sodat jou kind 'n goeie voorsprong het. Onthou ons bied klasse in die middae aan in Wiskunde, Fisiese wetenskappe en IGO.

29/07/2020

Individuele aandag sorg dat elke leerder se leer behoeftes aan voorsien word. Leerder spesifieke leer tegnieke kan dan baie beter toegepas word.

23/07/2020

Nou is 'n baie goeie tyd om seker te maak dat jy die eerste gedeelte van die jaar se werk baie goed verstaan. Al die ander werk wat nou volg word op diè werk baseer.

02/06/2020

Ons is weer oop vir besigheid. Bly om almal weer te sien. Sterkte met jul Junie eksamens Gr9!

26/02/2020

Die einde van die eerste kwartaal is in sig. Kan mens dit glo! Maak seker julle verstaan al die werk want dit vorm die basis vir die res van die jaar.

01/04/2019

Goeie dag. Is julle reg vir die nuwe kwartaal? Ons bied nou ook wetenskap ekstra klasse aan. En on het ook nog 'n klas by gevoeg. Ons nuwe klas tye is van 14h00 - 15h00, 15h00 - 16h00, 16h00 - 17h00, 17h00 - 18h00.

15/03/2019

Geniet die vakansie. Klasse begin weer op die 2de April.

01/03/2019

Kontak nommer 082 696 3929

01/03/2019

Klas tye is van Maandag tot Donderdag 14:30 tot 17:30. R100 per klas. Gelde vooruit betaalbaar.

Address

10 Gary Straat Bendorpark
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 14:00 - 18:00
Tuesday 14:00 - 18:00
Wednesday 14:00 - 18:00
Thursday 14:00 - 18:00

Telephone

+27826963929

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ekstra Wiskunde Klasse Polokwane/Pietersburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ekstra Wiskunde Klasse Polokwane/Pietersburg:

Shortcuts

Share

Category