16/08/2026
Kom geniet ñ dag saam met jou familie, vol pret en bederf🤩
https://docs.google.com/forms/d/1LeuLed5IKDk-ta-HbX_4lHufH9Vu8BiSSVk2BfFy-Qw/viewform
Geopen, 10 Mei 1973. Christelike-gebasseerde onderwys vir kinders vanaf 4maande tot en met voorskool
16/08/2026
Kom geniet ñ dag saam met jou familie, vol pret en bederf🤩
https://docs.google.com/forms/d/1LeuLed5IKDk-ta-HbX_4lHufH9Vu8BiSSVk2BfFy-Qw/viewform
12/08/2026
🤩Alle ouers Welkom!!!
👫🏼Kinderhoekie beskikbaar.
📚 Boekmerk die dag! Kom luister na waardevolle wenke om jou kleuter – groot of klein – optimaal te ondersteun. 💚
Voltooi die skakel om plek te bespreek:
https://docs.google.com/forms/d/16KpwEAEh3oTdL7b122TC5fE3j97kFcZSyHRl91NlB14/viewform
10/08/2026
Graad R Entrepreneursdag🍭🍪🍡🍩🍿🍬
09/08/2026
🌸 Aan ’n baie spesiale dame op Vrouedag 🌸
Vandag wil ek jou net herinner aan hoe kosbaar en spesiaal jy is. ❤️ Jou liefde, omgee en mooi hart maak ’n verskil in die lewens van die mense rondom jou.
Mag jy vandag weet hoe geliefd en waardevol jy is. Mag God jou seën, jou dra en jou hart vul met vreugde en vrede. 🌷
Gelukkige Vrouedag, kosbare dame! 💐❤️
Van Erica personeel
03/08/2026
Pajama-Inryfliekdag🤩
03/08/2026
🤩Alle ouers Welkom!!!
📚 Boekmerk die dag! Kom luister na waardevolle wenke om jou kleuter – groot of klein – optimaal te ondersteun. 💚
Voltooi die skakel om plek te bespreek:
https://docs.google.com/forms/d/16KpwEAEh3oTdL7b122TC5fE3j97kFcZSyHRl91NlB14/viewform
31/07/2026
Kom besoek more ons Opedag…Waar klein drome groot word🌈
22/07/2026
Besoek ons Opedag…Waar klein drome groot word🌈
| Monday | 07:00 - 13:00 |
| Tuesday | 07:00 - 13:00 |
| Wednesday | 07:00 - 13:00 |
| Thursday | 07:00 - 13:00 |
| Friday | 07:00 - 13:00 |