Pietersburg Laerskool

Pietersburg Laerskool Elke kind ń gelukkige en suksesvolle kind wat binne ń gelukkige skoolgemeenskap in vrese van God-D
(1)

Baie geluk aan Tannie Nicky van Deventer wat vandag verjaar!God's rykste seën word jou toegewens
06/09/2026

Baie geluk aan Tannie Nicky van Deventer wat vandag verjaar!
God's rykste seën word jou toegewens

RINGBALBaie geluk aan Reine Krige wat ñ uitnodiging het  vir SA's ringbal 0/15 B-span.Hulle speel vandag twee wedstryde ...
05/09/2026

RINGBAL

Baie geluk aan Reine Krige wat ñ uitnodiging het vir SA's ringbal 0/15 B-span.Hulle speel vandag twee wedstryde in Middelburg.

Speletjiesdag word by PLS gehou waar Elke Klas iets kreatiefs Moes aanpak Om klasmaats op n informele manier beter te le...
04/09/2026

Speletjiesdag word by PLS gehou waar Elke Klas iets kreatiefs Moes aanpak Om klasmaats op n informele manier beter te leer Ken. Daar is geverf speletjies gespeel, gebak en brou en spansport beoefen ens.

Wens Elke skooldag Kon so informeel plaasvind.

Die DAG is afgesluit met stilte waar Elke leerder die geleentheid gehad het Om te Lees.

Graad 4 -7 entrepreneursdag
04/09/2026

Graad 4 -7 entrepreneursdag

04/09/2026
Pietersburg Laerskool verwelkom MNR Luan Gouws wat by die studente Projek ingeskakel het.MNR Luan het n passie Vir die o...
02/09/2026

Pietersburg Laerskool verwelkom MNR Luan Gouws wat by die studente Projek ingeskakel het.

MNR Luan het n passie Vir die onderwys as beroep en sien dit as n roeping Om Elke kind te leer en bemagtig in Klas en sportverband.

Address

Voortrekker Straat 52
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pietersburg Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pietersburg Laerskool:

Shortcuts

Share

Category