NAK Nuus Polokwane

NAK Nuus Polokwane Welkom by NAK Nuus Polokwane se Facebook-blad: Die plek waar ons gereelde afkondigings, gebeure en nuus van Polokwane gemeente gaan deel!

Diaken(ir.) Jan de Necker en sy wederhelf suster Trienie de Necker het hul 40ste huweliksherdenking (Robyn) seën op Sond...
15/07/2024

Diaken(ir.) Jan de Necker en sy wederhelf suster Trienie de Necker het hul 40ste huweliksherdenking (Robyn) seën op Sondag 14 Julie 2024 ontvang. Dit was toevallig ook die dag waarop hulle in die huwelik bevestig was, 40 jaar gelede (1984).
Ons wens hulle God's rykste seën toe vir die volgende 40 jaar.

30/10/2023
Dankdag 2023
01/10/2023

Dankdag 2023

Polokwane Sentraal het 'n Dankdag Feeskoor gehou op 30/9/2023 ter voorbereiding van Dankdag 2023.Almal het die uitvoerin...
01/10/2023

Polokwane Sentraal het 'n Dankdag Feeskoor gehou op 30/9/2023 ter voorbereiding van Dankdag 2023.
Almal het die uitvoering geniet asook die samesyn na die uitvoering.
Ons kan nie wag vir die volgende uitvoering nie.

31/07/2022
31/07/2022

Sondag Oggend Godsdiens 31/07/2022
Teks: Lukas 18: 41
Opskrif: Wat kan ek vir jou doen?
Boodskap: God verhoor die gebed van die gelowige.

Address

206 Potgieterlaan
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NAK Nuus Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share