Veritas Spanredenaarskompetisie

Veritas Spanredenaarskompetisie Hoërskool Pietersburg bied in samewerking met Veritas Inc. die eerste spanredenaarskompetisie in Limpopo aan.

(Rekenmeesters en Ouditeure) die eerste spanredenaarskompetisie in Limpopo aan. Spanredenaars gaan oor interaksie tussen sprekers,aanbieding voor ‘n gehoor en baie pret. Aangesien die kompetisies oorwegend in Gauteng aangebied word, wat die vervoerkoste hoog maak, het ons besluit om ‘n plaaslike kompetisie aan te bied om soveel meer leerders blootstelling aan die heerlik saampratery te gee.

14/02/2022

VERITAS SPANREDENAARS WEER VANJAAR BY PHS

Tot ons volgende jaar weer ontmoet!
06/03/2020

Tot ons volgende jaar weer ontmoet!

Baie geluk aan ons Engelse wenners
06/03/2020

Baie geluk aan ons Engelse wenners

Baie geluk aan ons Laerskool wenners!
06/03/2020

Baie geluk aan ons Laerskool wenners!

Baie geluk aan ons Hoërskool wenners!
06/03/2020

Baie geluk aan ons Hoërskool wenners!

Het julle geweet die Spanredenaarskompetisie is enige in sy soort? Dit is ‘n unieke kultuuraktiwiteit hier in Limpopo. D...
06/03/2020

Het julle geweet die Spanredenaarskompetisie is enige in sy soort? Dit is ‘n unieke kultuuraktiwiteit hier in Limpopo.
Dankie aan elke beoordelaar, onderwyser en kind wat die twee dae saam ons spandeer het. ‘n Groot dankie aan Mev Retha Lerm en Veritas Inc. sonder wie die kompetisie nie sou gebeur het nie.

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Daar sal geen punte toegeken word nie, slegs simbole:TOEKENNING VAN SIMBOLEA+ ...
05/03/2020

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Daar sal geen punte toegeken word nie, slegs simbole:
TOEKENNING VAN SIMBOLE
A+ (90 +) = Uitsonderlik
A (85-89) = Puik
A- (80-84) = Baie goed
B+ (75-79) = Goed
B (70-74) = Bo Gemiddeld
C (69-) = Gemiddeld

Dit is die einde van dag twee, as ook die einde van ons kompetisie. Geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Dit vat “guts” ...
04/03/2020

Dit is die einde van dag twee, as ook die einde van ons kompetisie. Geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Dit vat “guts” om voor mense te praat. Spanredenaars gaan oor interaksie tussen sprekers, die oortuiging van ‘n stelling, aanbieding voor ‘n gehoor en boonop is dit baie pret!

Die doel van die kompetisie is om leerders as ‘n groep blootstelling te gee om voor ‘n gehoor op te tree. Dankie aan elke span en skool wat die jaar ingeskryf het. Ons groei net elke jaar van krag tot krag.

04/03/2020
04/03/2020
04/03/2020
04/03/2020

Address

125 Dorp Street
Polokwane
0699

Telephone

+27829749800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veritas Spanredenaarskompetisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Veritas Spanredenaarskompetisie:

Shortcuts

Share

Category