07/09/2026
🌱 Klein tree vandag… groot lees-sukses môre! 🌱
Ons wil nie hê kinders moet net woorde memoriseer soos ’n papegaai nie… Ons wil hê hulle moet verstaan wat hulle lees, self d**k en betekenis gee aan dit wat hulle leer. 💡📖
Wanneer ’n kind leer om met begrip te lees, bou hulle die vaardigheid om:
✨ vrae beter te verstaan
✨ probleme self op te los
✨ met meer selfvertroue te leer
✨ onafhanklik te d**k en te groei
Elke kind verdien die kans om nie net te leer lees nie, maar om te lees om te leer. 💚
📚 Reading Academy help kinders om die fondasie te bou vir lewenslange leer.
📞 Bespreek vandag: Lindie 061 804 9166
Rika 081 744 8116
🌱 Beperkte plekke beskikbaar!