PHS Netbal

PHS Netbal PHS se netbal nuus en inligtingsblad

14/01/2023
PHS O/15 NETBAL VERTREK NA SA MOTSEPE FINALEDie o/15 netbaldogters het pas vertrek na H/s Bekker vir die nasionale Kay M...
18/08/2022

PHS O/15 NETBAL VERTREK NA SA MOTSEPE FINALE

Die o/15 netbaldogters het pas vertrek na H/s Bekker vir die nasionale Kay Motsepe finale.
Baie sterkte aan hierdie dogters!

PIETIES EN OUD-PIETIES BY SA NETBAL SPAR KAMPIOENSKAPPE IN POTCHEFSTROOMIn die senior Capricorn damesspan speel Melandie...
11/08/2022

PIETIES EN OUD-PIETIES BY SA NETBAL SPAR KAMPIOENSKAPPE IN POTCHEFSTROOM

In die senior Capricorn damesspan speel Melandie Snyman, oud-Pietie en onderwyseres by PHS saam met oud-Pieties Clarichia du Plessis en Carmen Gerner (neé van der Walt).

Die o/21 A Capricornspan word afgerig deur Elmari Craig en in die span speel oud-Pietie Odine Swanepoel en Carla Craig asook Zené de Waal wat in PHS was tot in Gr. 11.

Beide die spanne het bo in hul poel geeïndig en speel môre in die semi-finale. Baie sterkte aan hierdie dames!

PIETIE NETBAL BY SA TOP SKOLEBaie sterkte aan die o/14 A, o/16 A en o/17 A wat tans die skool se naam hoog hou by EGJans...
06/08/2022

PIETIE NETBAL BY SA TOP SKOLE

Baie sterkte aan die o/14 A, o/16 A en o/17 A wat tans die skool se naam hoog hou by EGJansen vir die SA Top skole toernooi.
Baie sterkte aan hierdie speelsters!

O/15 KAY MOTSEPE LIMPOPO KAMPIOENSKAPPEBaie geluk aan die o/15 dogters wat vandag hard gespeel het tydens die Limpopo fi...
30/07/2022

O/15 KAY MOTSEPE LIMPOPO KAMPIOENSKAPPE

Baie geluk aan die o/15 dogters wat vandag hard gespeel het tydens die Limpopo finale om uiteindelik gekroon te word as Limpopo kampioene!
Die uitslae is as volg:
Poel wedstrye:
Wen Hlabi 18 - 2
Wen Nylstroom 21-7

Kwarteind:
Wen Capricorn 16-5

Semi finaal:
Wen Frikkie Meyer 20-9

Finaal:
Wen Noorderland 23-14

Hierdie span gaan PHS en Limpopo verteenwoordig by die SA Motsepe Cup wat plaasvind by Hs Bekker van 18 - 20 Augustus 2022.
Baie sterkte vir die pad vorentoe!

O/14's VEROWER BRONSBaie geluk aan die o/14's wat die afgelope naweek 3de geëindig het by die Potch Volkies Netbaltoerno...
24/07/2022

O/14's VEROWER BRONS

Baie geluk aan die o/14's wat die afgelope naweek 3de geëindig het by die Potch Volkies Netbaltoernooi.
Hulle uitslae lyk as volg:
Poelwedstryde:
Wen Eldoraigne 20 - 13
Wen Duineveld 14 - 13
Wen Affies 13 - 12
Gelyk Monnas 13 - 13

Eindig bo in poel.

Kwartfinaal:
Wen Marais Viljoen 12 - 11

Semi finaal:
Verloor Menlo 12 - 16

Brons finaal:
Wen Noordheuwel 16 - 14

Baie geluk aan die dogters!

24/07/2022

POTCH VOLKIES NETBALTOERNOOI HOOGTEPUNTE

TOP 35 O/18's BY TELKOM  JUNIOR KAMPIOENSKAPPEBaie geluk aan Ruvé Erasmus met haar insluiting in die Top 35 groep wat va...
14/07/2022

TOP 35 O/18's BY TELKOM JUNIOR KAMPIOENSKAPPE

Baie geluk aan Ruvé Erasmus met haar insluiting in die Top 35 groep wat vandag proewe speel in Witbank.

Baie sterkte Ruvé!! Ons is trots op jou.

PIETIES BY BOKKIEWEEKBaie geluk aan die 3 Pietie netbalspeelsters wat deelgeneem het!Monique VisserJuan-Mari De BeerMica...
08/07/2022

PIETIES BY BOKKIEWEEK

Baie geluk aan die 3 Pietie netbalspeelsters wat deelgeneem het!

Monique Visser
Juan-Mari De Beer
Micaela Steyn

01/07/2022

𝐏𝐥𝐞𝐚𝐬𝐞 𝐍𝐨𝐭𝐞: The Limpopo 🌳 Twizza Netball Club Championships Provincial Finals has moved to Pietersburg High School 👈

𝐆𝐨𝐨𝐝 𝐋𝐮𝐜𝐤 💪 𝐭𝐨 𝐚𝐥𝐥 𝐭𝐡𝐞 𝐭𝐞𝐚𝐦𝐬 𝐜𝐨𝐦𝐩𝐞𝐭𝐢𝐧𝐠 🏅

| | |

PIETIES VERKIES AS KAPTEINEBaie geluk aan hierdie Pietie netbalspeelsters wat verkies is as kapteine van die onderskeie ...
27/06/2022

PIETIES VERKIES AS KAPTEINE

Baie geluk aan hierdie Pietie netbalspeelsters wat verkies is as kapteine van die onderskeie spanne. Sterkte met julle taak!




PIETIE NETBALSPEELSTERS BY DIE SASN ALL AGES TOERNOOIDie dogters verteenwoordig PHS by vanjaar se All Ages toernooi in d...
27/06/2022

PIETIE NETBALSPEELSTERS BY DIE SASN ALL AGES TOERNOOI

Die dogters verteenwoordig PHS by vanjaar se All Ages toernooi in die onderskeie spanne.
Baie sterkte aan hierdie Pieties!
Laat hoog ons skoolvlag wapper!



Address

125 Dorp Street
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PHS Netbal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PHS Netbal:

Shortcuts

Share

Category